Die Posbus Velddrif

Die Posbus Velddrif Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Posbus Velddrif, Fast food restaurant, 99 Voortrekker Street, Velddrift.

Restaurant & Kroeg oop vir Ontbyt, Toasties, Vis, Calamari, Burgers, Pizza, Vetkoek, Gatsby, Ribs, Wraps, Loaded Fries, Russians, Slaai, Chips & Speel area vir kinders

Vir die jonges van dae, die jonges van gees, gelukkige Jeug dag!  Ons is oop tot 8nm vir heerlike etes, kroeg geselsies ...
16/06/2026

Vir die jonges van dae, die jonges van gees, gelukkige Jeug dag! Ons is oop tot 8nm vir heerlike etes, kroeg geselsies en lekker herinneringe bou

So moet 'n Maandag mos lyk!  Geniet die dag by Die Posbus & Die Busstop Kroeg.   Familie vriendelike omgewing, lekker ko...
15/06/2026

So moet 'n Maandag mos lyk! Geniet die dag by Die Posbus & Die Busstop Kroeg. Familie vriendelike omgewing, lekker kos en lekker mense. Ons is oop van 9 tot 8nm en op Jeugdag!

Kom kry lafenis by Die Posbus en Die Busstop!  'n Besoek by ons is 'n absolute moet wanneer jy in die Republiek van Veld...
13/06/2026

Kom kry lafenis by Die Posbus en Die Busstop! 'n Besoek by ons is 'n absolute moet wanneer jy in die Republiek van Velddrif kom kuier. Ons is geleë te 99 Voortrekkerstraat, by die ou Poskantoor📮

13/06/2026

Kom maak 'n Velddrif draai by Die Posbus en Die Busstop hierdie naweek!

13/06/2026

Velddrif jou lekker ding❗️

🍔Familie Vriendelike Restaurant & Wegneem etes🍻Gelisiensieërde Kroeg:  Die Busstop🛵Plaaslike Aflewerings:  0227832112
12/06/2026

🍔Familie Vriendelike Restaurant & Wegneem etes
🍻Gelisiensieërde Kroeg: Die Busstop
🛵Plaaslike Aflewerings: 0227832112

12/06/2026

Weekend loading...

Naweek plesier vir die hele familie by Die Posbus Velddrif en Die Busstop Kroeg in die hartjie van Velddrif
12/06/2026

Naweek plesier vir die hele familie by Die Posbus Velddrif en Die Busstop Kroeg in die hartjie van Velddrif

Ontbyt tyd!
12/06/2026

Ontbyt tyd!

Lekkerste kos, lekkerste mense!
11/06/2026

Lekkerste kos, lekkerste mense!

Address

99 Voortrekker Street
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00

Telephone

+27227832112

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Posbus Velddrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Posbus Velddrif:

Share