De Brug Restaurant - Velddrif

De Brug Restaurant - Velddrif Seafood and Braai Restaurant. Find us across the bridge (turn left),as you enter Velddrif at Pelican Harbour. Come and visit us and be surprised.

We are also a budget friendly venue for special occasions.

Nog brei groep lekkerte.....
18/06/2026

Nog brei groep lekkerte.....

Moenie hierdie lekker sop mis nie. Kom kry gerus joune. Irma 060 698 3558
13/06/2026

Moenie hierdie lekker sop mis nie. Kom kry gerus joune. Irma 060 698 3558

Lekker om die Brei groepie van Aan Oewer hier by De Brug te hê. Lekker gesellig...
13/06/2026

Lekker om die Brei groepie van Aan Oewer hier by De Brug te hê. Lekker gesellig...

Dan Batman ons maar nog...
06/06/2026

Dan Batman ons maar nog...

Wat ñ gelukkige birthday  boy. Happy  happyyyyy happyyyyyyyyýyyyyy birthday.
06/06/2026

Wat ñ gelukkige birthday boy. Happy happyyyyy happyyyyyyyyýyyyyy birthday.

06/06/2026

Kom dit is saterdag dis naweek wie wil nou kos maak??? Kom kry sommer by De Brug

Waar is dit lekker???? De Brug Restaurant en Venue kom kry sommer vanaand lekker take away dit is mos Vrydag  en Mamma m...
05/06/2026

Waar is dit lekker???? De Brug Restaurant en Venue kom kry sommer vanaand lekker take away dit is mos Vrydag en Mamma moet 'n slag afkry.... De Brug Restaurant - Velddrif

Daar is hy nou...... net reg vir die koue weer. Kom kuier gerus vir iets te ete of vir die droë keel. Warm of koud. Ys k...
04/06/2026

Daar is hy nou...... net reg vir die koue weer. Kom kuier gerus vir iets te ete of vir die droë keel. Warm of koud. Ys koud

Ook baie geluk aan Tops Laaiplek met jul toekening vir die jaar. Die pragtige en vriendelike personeel het hul self kom ...
28/05/2026

Ook baie geluk aan Tops Laaiplek met jul toekening vir die jaar. Die pragtige en vriendelike personeel het hul self kom bederf met ñ ete. Dankie dat jul altyd so hulpvaardig en vriendelik is. TOPS at SPAR Laaiplek

BAIE GELUK! De Drift. Mag julle besighede floreer! Beste wense De Brug Restaurant - Velddrif
28/05/2026

BAIE GELUK! De Drift. Mag julle besighede floreer! Beste wense De Brug Restaurant - Velddrif

Address

Piet Orlam Street , Velddrif
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27613884406

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Brug Restaurant - Velddrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category