Nostalgie at the greens

Nostalgie at the greens Your favourite restaurant Nostalgie presenting their Favourite foods at the Oudtshoorn Golf club

πŸ₯“πŸ³ BreakFast at Nostalgie! 🍳πŸ₯“Start your day with a proper breakfast! 😍For only R59, enjoy:πŸ₯“ 2 pieces of bacon🍳 2 eggs🌭 B...
07/10/2026

πŸ₯“πŸ³ BreakFast at Nostalgie! 🍳πŸ₯“

Start your day with a proper breakfast! 😍

For only R59, enjoy:
πŸ₯“ 2 pieces of bacon
🍳 2 eggs
🌭 Boerewors
🍟 Chips
🍞 Toast
πŸ… Tomato

Perfectly satisfying and lekker! ❀️

πŸ“ Nostalgie @ The Greens
β›³ Oudtshoorn Golf Club
πŸ“ž 079 686 8387

Come hungry. Leave happy! πŸ’š

🍽️ SONDAG = NOSTALGIE SUNDAY! πŸ’šKom geniet ’n heerlike Sondagmiddagete by Nostalgie @ The Greens! 😍Ons Sondagbuffet sluit...
04/10/2026

🍽️ SONDAG = NOSTALGIE SUNDAY! πŸ’š

Kom geniet ’n heerlike Sondagmiddagete by Nostalgie @ The Greens! 😍

Ons Sondagbuffet sluit in:

πŸ₯˜ Outydse Bobotie
πŸ₯§ Pulled Pork Pastei
πŸ₯§ Hoenderpastei
πŸ– Eva se Rib met Sweet Chilli
πŸ₯© Geurige Beeskortdikrib
🐷 Varknek
πŸ– Kerrielamskenkels
πŸ– Lamsboude
πŸ— Hoender Cordon Bleu met kaassous
πŸ₯¦ ’n Verskeidenheid groentes
πŸ₯” Gebakte aartappels

πŸ“… Sondag, 4 Oktober 2026
πŸ•› Deksels lig om 12:00
πŸ“ž Bespreek jou tafel: 079 686 8387

Bring die familie en kom geniet ’n behoorlike outydse Sondagete! ❀️

Nostalgie @ The Greens – waar lekker kos en goeie geselskap saamkom. 🌿🍴

🍽️ SONDAG = NOSTALGIE SUNDAY! πŸ’šKom geniet ’n heerlike Sondagmiddagete by Nostalgie @ The Greens! 😍Ons Sondagbuffet sluit...
02/10/2026

🍽️ SONDAG = NOSTALGIE SUNDAY! πŸ’š

Kom geniet ’n heerlike Sondagmiddagete by Nostalgie @ The Greens! 😍

Ons Sondagbuffet sluit in:

πŸ₯˜ Outydse Bobotie
πŸ₯§ Pulled Pork Pastei
πŸ₯§ Hoenderpastei
πŸ– Eva se Rib met Sweet Chilli
πŸ₯© Geurige Beeskortdikrib
🐷 Varknek
πŸ– Kerrielamskenkels
πŸ– Lamsboude
πŸ— Hoender Cordon Bleu met kaassous
πŸ₯¦ ’n Verskeidenheid groentes
πŸ₯” Gebakte aartappels

πŸ“… Sondag, 4 Oktober 2026
πŸ•› Deksels lig om 12:00
πŸ“ž Bespreek jou tafel: 079 686 8387

Bring die familie en kom geniet ’n behoorlike outydse Sondagete! ❀️

Nostalgie @ The Greens – waar lekker kos en goeie geselskap saamkom. 🌿🍴

🌿✨ JOU GELEENTHEID, ONS RUIMTE! ✨🌿Op soek na die perfekte plek vir jou volgende funksie? πŸ₯‚Nostalgie @ The Greens bied ’n...
02/10/2026

🌿✨ JOU GELEENTHEID, ONS RUIMTE! ✨🌿

Op soek na die perfekte plek vir jou volgende funksie? πŸ₯‚

Nostalgie @ The Greens bied ’n pragtige, rustige en volledig toegeruste venue by die Oudtshoorn Gholfklub β€” perfek vir:

πŸ’ Troues & onthale
πŸ‘Ά Baby showers
πŸ’Ό Vergaderings
πŸŽ‰ Privaat funksies & vieringe

Met ’n pragtige uitsig, groen omgewing en ’n venue wat volgens jou behoeftes aangepas kan word. 🌿

πŸ“ž Navrae & besprekings: 079 686 8387
πŸ“ Oudtshoorn Golf Club

Maak jou volgende geleentheid een om te onthou! πŸ’š

🍽️ Skep ’n Weeg Sondae! πŸ˜‹Nie lus om te kook nie? Kom kies jou gunstelinge en geniet ’n heerlike verskeidenheid vars, sma...
01/10/2026

🍽️ Skep ’n Weeg Sondae! πŸ˜‹

Nie lus om te kook nie? Kom kies jou gunstelinge en geniet ’n heerlike verskeidenheid vars, smaaklike disse! 🀀

πŸ₯˜ R25 per 100g
πŸ₯‘ Take-aways beskikbaar
β›³ Nie-lede welkom
πŸ“ž Bestel nou: 079 686 8387

Vars. Lekker. Maklik. Net soos ons daarvan hou! πŸ’š

🍳 ONTBYT BY NOSTALGIE @ THE GREENS! 🌿Begin jou dag met ’n lekker R59-ontbyt! πŸ˜‹πŸ₯“ 2 stukkies spek🍳 2 eiers🌭 Boerewors🍟 Chi...
30/09/2026

🍳 ONTBYT BY NOSTALGIE @ THE GREENS! 🌿

Begin jou dag met ’n lekker R59-ontbyt! πŸ˜‹

πŸ₯“ 2 stukkies spek
🍳 2 eiers
🌭 Boerewors
🍟 Chips
🍞 Toast
πŸ… Tamatie

Goeie kos β€’ Lekker geselskap β€’ Die perfekte begin van jou dag! πŸ’š

πŸ“ž Bestellings & navrae: 044 272 4085
πŸ₯‘ Take-aways beskikbaar!

Kom kuier by ons of vat jou gunsteling-ontbyt saam! β˜•οΈπŸ³

πŸ“ Nostalgie @ The Greens – Oudtshoorn Golf Club

29/09/2026

🍽️ Fresh, tasty & satisfying!

Skip the cooking on Sundays and treat yourself to a delicious selection from our buffet. 😍

πŸ₯˜ R25 per 100g
πŸ₯‘ Take-aways available
β›³ Non-members welcome
πŸ“ž Book now: 079 686 8387

Come hungry, leave happy! πŸ’š

Heerlike Skep en Weeg, kom kry gou Take-Away, dan hoef jy nie kos te maak na die rugby nie
27/09/2026

Heerlike Skep en Weeg, kom kry gou Take-Away, dan hoef jy nie kos te maak na die rugby nie

Vandag is Skep & Weeg! 😍🍽️En vandag haal ons al die stoppe uit! πŸ™ŒKom geniet ’n heerlike ete saam met ons β€” sonder die ko...
27/09/2026

Vandag is Skep & Weeg! 😍🍽️

En vandag haal ons al die stoppe uit! πŸ™Œ
Kom geniet ’n heerlike ete saam met ons β€” sonder die kook, sonder die skottelgoed, net lekker kuier en lekker eet! ❀️

πŸ₯© ’n Groot verskeidenheid vleise
πŸ₯” Heerlike bykosse
πŸ₯¦ Vars groente
🍰 En natuurlik iets lekker vir die soettand!

Slegs R25 per 100g
πŸ•› 12:00 – 14:00

Kom skep jou bord, weeg dit en geniet dit! πŸ˜‹

πŸ“ Nostalgie @ The Greens
Almal welkom! 🌿

Vandag se HEERLIKE ete by Nostalgie at the greens❀️ Boereworsrol Slegs R55! Take aways welkom!
25/09/2026

Vandag se HEERLIKE ete by Nostalgie at the greens❀️ Boereworsrol Slegs R55! Take aways welkom!

Address

75 Saint Saviour Street
Oudtshoorn
6625

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nostalgie at the greens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category