Bulla's Biltong

Call Directions Contact the restaurant

Bulla's Biltong Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bulla's Biltong, Deli, 65 Church Street, Worcester.

🇿🇦🗳️ Woensdag is stemdag!Ons personeel gaan ook hul demokratiese plig nakom, daarom maak ons eers later die deure oop.Ma...
03/11/2026

🇿🇦🗳️ Woensdag is stemdag!

Ons personeel gaan ook hul demokratiese plig nakom, daarom maak ons eers later die deure oop.

Mag julle almal lekker stem en onthou: ’n Stem vir ’n beter môre, en biltong vir ’n beter dag! 😂❤️

🇿🇦 JY STEM, ONS BRAAI! 🇿🇦🥩GELDIG NET VIR DIE 4de NOVEMBER 2026Het jy jou kruisie getrek en jou duim gemerk? Dan is dit t...
02/11/2026

🇿🇦 JY STEM, ONS BRAAI! 🇿🇦🥩

GELDIG NET VIR DIE 4de NOVEMBER 2026

Het jy jou kruisie getrek en jou duim gemerk? Dan is dit tyd vir ’n welverdiende beloning! 😎

Kom wys jou gemerkte duim by Bulla’s Biltong op 4 November en kry sommer 10% AF OP JOU TOTALE AANKOOP! 🔥

Dis hoe ons stemdag vier: Jy doen jou deel vir Suid-Afrika, en ons sorg vir die lekker bederf! 😂

Want kom ons wees eerlik... ’n mens kan nie ’n beter beloning vir jou stem kry as lekker Bulla’s Biltong nie! 🤤

📍 Bulla’s Biltong, 65 Church Street, Worcester

STEM. WYS JOU DUIM. KRY 10% AF.

🇿🇦

29/10/2026

😂🥩 KEN JY DAAI GEVOEL AS JY SÊ JY VAT NET ’N STUKKIE BILTONG… EN 10 MINUTE LATER IS DIE SAK LEER? 🤣😭

Dis nie jy wat swak selfbeheersing het nie… dis Bulla’s wat TE LEKKER BILTONG MAAK! 😎🔥

Jou dieet sê NEE ❌
Jou hart sê JA ❤️
Jou maag sê: “GEE MY NOG !” 😂😂

📍 Spring in by Bulla’s Biltong en kom laai jou voorraad! 🥩🤤

BULLA’S BILTONG
Een stukkie is nooit net een stukkie nie! 🤣🔥

seLekkerste 😎

23/10/2026

🔥🥩 DIS NAWEEK, OU GROTE! 😎🤌

Daar is net 2 dinge wat ’n naweek nóg lekkerder maak... BILTONG EN ’N BRAAI! 🔥🥩

Daai eerste stukkie sappige biltong, die vuur wat lekker knetter, die vleisie op die rooster en ’n yskoue ietsie in die hand... DÁÁR praat ons nou! 🤤🔥

Of jy nou lus is vir biltong, droëwors, chilli bites, geelvet biltong of iets lekker vir die kole, Bulla’s het jou gedek! 💥🐂

Moenie jou naweek droog en honger aanpak nie. Kom maak ’n draai by Bulla’s en sorg dat jou snack game én jou braai game op STANDARD is! 😏🤌

📍 Bulla’s Biltong , 65 Church Street, Worcester

🔥 ONS PRAAT NIE. ONS BRAAI!

Worcester

15/10/2026

Never Trust A Skinny Butcher !🥩

📍65 Church Street, Worcester

14/10/2026

🤤🔥 BILTONG EN DROËWORS WAT JOU MOND LAAT WATER! 🔥🥩

Van heerlike biltong en smaaklike droëwors tot chilli bites en ons gewilde Babalas Mix! 😍 Of jy nou lus is vir iets sout, iets pittig of net ’n lekker peuselhappie, Bulla’s het jou gedek! 👌

😋 Perfek vir die pad, by die huis of sommer net wanneer daai lus vir iets lekker jou tref!

📍 Kom maak ’n draai by Bulla’s Biltong en kry jou gunstelinge!

Bulla’s Biltong, want ’n slaai maak jou nie gelukkig nie! 😂🥩❤️

BabalasMix

Ons is ongelukkig eers Vrydag 9 Oktober vanaf 13:00 oop weens ’n familie-begrafnis. ❤️Ons hoop julle verstaan. Dankie vi...
08/10/2026

Ons is ongelukkig eers Vrydag 9 Oktober vanaf 13:00 oop weens ’n familie-begrafnis. ❤️

Ons hoop julle verstaan. Dankie vir julle ondersteuning en begrip! 🙏🥩

Ons is weer Vol gestock so kom maak n draai !! More vanaf 13:00 en Saterdag 09:00 tot 13:00

🔥 WORS SPECIAL BY BULLA’S!🔥🥩 TOP GEHALTE BOEREWORS – NET R80 ’N PAK!🤯Jy gaan moeilik ’n beter prys kry vir sulke lekker,...
06/10/2026

🔥 WORS SPECIAL BY BULLA’S!🔥

🥩 TOP GEHALTE BOEREWORS – NET R80 ’N PAK!🤯

Jy gaan moeilik ’n beter prys kry vir sulke lekker, boerewors! 👌🔥
Maak die vuur warm en laai daai rooster vol! 😎

📍 Kom kry joune by Bulla’s Biltong
⏳ Slegs terwyl voorraad hou!

R80 ’N PAK. MOENIE HOM MISLOOP NIE!🔥🥩

01/10/2026

🥩🔥 By Bulla’s is daar altyd iets lekker op die spyskaart!

Van ons sappige, smaaklike steaks wat reg is vir die vuur, tot ons egte lekker biltong wat jou sommer nog ’n stukkie laat vat! 🤤

En nou ook ONS NUWE VARK KAASWORS!🧀🐖

Kom maak ’n draai by Bulla’s en kry alles wat jy nodig het vir ’n lekker braai of sommer net ’n bederfie vir jouself!

📍 65 Church Street, Worcester
📞 079 508 7960

Bulla’s – Waar lekker vleis en goeie smaak bymekaarkom!🔥🥩

🥩 GEELVET BILTONG SOOS HY MOET WEES!🤤🔥Daai lekker sagte vleis, ryk geur en goudgeel vet ...dis nie sommer net biltong ni...
30/09/2026

🥩 GEELVET BILTONG SOOS HY MOET WEES!🤤🔥

Daai lekker sagte vleis, ryk geur en goudgeel vet ...dis nie sommer net biltong nie — dis Bulla’s Geelvet Biltong!🐂🔥

As jy van jou biltong hou met daai ekstra lekker vetlaag, moet jy dié een kom proe!😏

📍 Kom loer by ons winkel in
📦 Ook beskikbaar vir bestellings

Bulla’s Biltong – Smaak wat bly!❤️‍🔥

BiltongLovers LekkerBiltong

Address

65 Church Street
Worcester
6850

Telephone

+27795087960

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bulla's Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Bulla's Biltong:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants


Other Delis in Worcester

Show All