Madel's Bites

Madel's Bites Welkom by Madel's Bites! Waar die geur van vars, tuisgemaakte biltong jou hart sal verower.

BLACK FRIDAY SALE!!!!Moenie dit mis nie!😁
28/11/2025

BLACK FRIDAY SALE!!!!
Moenie dit mis nie!😁

26/09/2025

Kom loer in!

Julle kan die nie misloop nie!πŸ₯ͺ

15/06/2025
Vadersdag is om die draai!Vier Pa se liefde met iets spesiaals! Kom loer in of bestel en wys vir Pa hoeveel hy vir jou b...
12/06/2025

Vadersdag is om die draai!
Vier Pa se liefde met iets spesiaals! Kom loer in of bestel en wys vir Pa hoeveel hy vir jou beteken.πŸ’•

08/05/2025

Moedersdag is om die draai!
Vier Ma se liefde met iets spesiaals! Kom loer in of bestel en wys vir Ma hoeveel sy vir jou beteken.πŸ’•

Nog n gelukkige kliente wat haar man gaan gelukkig maak
19/04/2025

Nog n gelukkige kliente wat haar man gaan gelukkig maak

Lekker biltong geskenk pakkie volgens behoeftes dm ons of besoek die winkel in die Spar arkade. Elke mandjie word volgen...
19/04/2025

Lekker biltong geskenk pakkie volgens behoeftes dm ons of besoek die winkel in die Spar arkade. Elke mandjie word volgens kliente se behoefte gemaak en met vars biltong, chilli bites en droewors

WIN! WIN! WIN!Like,share and follow!
19/03/2025

WIN! WIN! WIN!

Like,share and follow!

13/02/2025

Almal wat Al n masels chili bite getry het d**k julle dit is chilli-rig of kort dit nog byt hoor graag van julle. Gee vir ons julle skaal op die thermometer waar 1 baie flou is en 20 lawa is

11/02/2025

Baie dankie!

Ons wil net 'n groot dankie sΓͺ aan almal wat vandag by Madel’s Bites ingeloer het! Julle ondersteuning beteken vir ons ongelooflik baie.

As jy dit vandag gemis het – moenie bekommerd wees nie! Kom kyk loer gerus later in.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Address

Unit 31, 72 High Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Madel's Bites posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category