07/09/2026
Die lekkerste suurdeegbrode is hier!
Vars gebak en vol geur – kies jou gunsteling:
• Jalapeño & Kaas – R75
• Spinasie & Feta – R75
• Pepperdew & Feta – R75
• Kaas & Uie – R75
• Plain Suurdeeg – R40
Perfek vir ontbyt, middagete of sommer net ’n lekker vars sny brood.
Kom loer in by Barnyard Deli en kry joune voordat dit uitverkoop!
📍 105 High Street, Worcester
📞 062 092 7806