Die Visvlekhuis

Call Directions Contact the restaurant

Die Visvlekhuis Fresh West Coast seafood, generous portions and unforgettable ocean views.
(1)

Whether you're craving the catch of the day or a relaxed meal with family and friends,

Join us on Tiktok:
https://www.tiktok.com/.visvlekhuis?_r=1&_t=ZS-984hqh5NUif

05/11/2026

😎😎🔥

05/11/2026

Lekker klein saterdag dinge

04/11/2026
01/11/2026

Hier gaan dit mos maar net lekker en natuurlik met al die lekker mense

01/11/2026

Lekker Stefan Le Roux my nou

01/11/2026

Waar is dit lekker hier is dit lekker

01/11/2026

Gooi mielies

Aan Mnr. Frans, ons eie Uncle French Poodle ❤️Vandag wil ons as ’n hele werkspan net vir Oom Frans uit ons harte uit dan...
01/11/2026

Aan Mnr. Frans, ons eie Uncle French Poodle ❤️

Vandag wil ons as ’n hele werkspan net vir Oom Frans uit ons harte uit dankie sê.

Baie dankie vir die afgelope 4 jaar wat ons die voorreg gehad het om by Oom Frans te werk. Dankie vir al die geleenthede, ondersteuning, geduld en begrip wat Oom Frans deur die jare aan ons gegee het.

Dankie dat Oom Frans nie net ’n goeie baas is nie, maar ook iemand wat omgee vir sy personeel. Ons waardeer al die harde werk, opoffering en liefde wat Oom Frans in ons span sit.

Ons het saam gelag, saam gewerk, uitdagings oorkom en baie mooi herinneringe gemaak. Ons is dankbaar om deel te wees van Oom Frans se span en vir alles wat Oom Frans vir elkeen van ons beteken.

Mag Oom Frans altyd dieselfde liefde, goedheid en waardering terug ontvang as wat Oom Frans aan ons gee.

Baie dankie vir die wonderlike baas wat Oom Frans vir ons almal is. Ons waardeer Oom Frans meer as wat woorde kan sê!

Met baie liefde en waardering,
Oom Frans se hele werkspan ❤️

01/11/2026

Wat 'n lekker birthday bash 4 jaar so kook ons, ons is geseen met die mees beste cliente wat daar bestaan en ons kan net vir elkeen baie dankie sê wat saam ons die 4 lange jare saam gestap het. Julle almal is ysters

01/11/2026

Lekker birthday bash vibes lekker jay-jay

Address

43 De Villiers Street Laaiplek Velddrif
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 18:00

Telephone

+27227830553

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Visvlekhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Visvlekhuis:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants