24/11/2026
🐾 BOSTON TERRIER-HONDJIES TE KOOP! 🐾
Hierdie twee pragtige hondjies, Diffy (reuntjie) en Leia (teefie), is op soek na ’n liefdevolle, permanente huis waar hulle saam kan grootword. ❤️
🐶 8 weke oud
🐶 Opregte Boston Terriers
🐶 Inentings gedoen
Slegs R5 500 vir albei saam!
Die volgende is by die prys ingesluit:
• Bedjies
• Kos en kosbakke
• Speelgoed
• Shampoo
Hulle word slegs saam verkoop, aangesien ons hulle nie van mekaar wil skei nie.
🏡 Slegs ernstige belangstellendes wat vir hulle ’n goeie, liefdevolle huis kan bied.
📞 Kontak Werner: 081 454 0396