Die Veiling

Call Directions

Die Veiling Where the fire never dies and the entertainment never ends. Kids play area
Axe throwing
Party games
(1)

We offer more than just a traditional pub experience,we offer an experience that will leave you wanting more.Our menu features classic Boere Kos with an twist.

🗳️🇿🇦 JOU STEM TEL… EN SO OOK JOU DORS! 🍻🔥Gaan maak jou kruisie en kom maak daarna 'n draai by Die Veiling! 😎🍔Ons is WOEN...
03/11/2026

🗳️🇿🇦 JOU STEM TEL… EN SO OOK JOU DORS! 🍻🔥

Gaan maak jou kruisie en kom maak daarna 'n draai by Die Veiling! 😎🍔

Ons is WOENSDAG 4 NOVEMBER OOP en reg vir lekker kos, yskoue drankies en goeie geselskap! 🍻🥩

✅ Stem eers. 🍺 Kuier daarna. 🔥 Want by Die Veiling is elke stem 'n rede vir 'n lekker kuier!

28/10/2026

WIL JY 2 KAARTJIES VIR BIERFEES 2026 WEN?
Dis maklik om in te skryf! 👇
📍 Besoek enige van die 4 Die Veiling-takke
🤳 Neem 'n selfie by enige Die Veiling-tak
📲 Wys ook 'n skermskoot van VCR TV op jou foon.
WhatsApp jou selfie en skermskoot na:
📞 068 960 7541
⭐ Verbeter jou kanse om te wen!
Stem vir jou gunsteling liedjie op die Veiling Top 20.
📺 Elke Woensdag van 19:00 tot 21:00 wys ons die Veiling Top 20 op al 4 Die Veiling-takke én op VCR TV.
🍻 Laai VCR TV In Jou Taal af, GRATIS OP IOS & GOOGLE PLAYSTORE kom kuier by Die Veiling en skryf vandag nog in. Dalk is JY ons volgende gelukkige wenner! 🎉

🍻 **Jy sien nie dubbel nie... dis net ons specials!** 😂Een vir jou en een vir daai pel wat altyd sê: “Ek drink net een.”...
28/10/2026

🍻 **Jy sien nie dubbel nie... dis net ons specials!** 😂

Een vir jou en een vir daai pel wat altyd sê: “Ek drink net een.”

🥃 2x Richelieu – R75
🥃 2x Buffels – R70
🥃 2x VAT 69 – R80
🥃 2x Scottish Leader – R90
🥃 2x Captain Morgan – R75
🍸 2x Belgravia Gin – R75
🍸 2x Red Square Vodka – R70

**By Die Veiling weet ons mos, lekker kuier hoef nie jou sak leeg te maak nie!**

Tag daai pel wat altyd vir die tweede rondte wag. 😂

🔞 Geen alkohol aan persone onder 18 nie. Drink verantwoordelik.

🎭 DA VATHY PASSIONFRUIT SPECIAL! 🎭💥 10 SHOTS VIR SLEGS R80! 💥🔥 NET OP VRYDAE!⏰ HEELDAG EN HEELNAG!Kan jy nie wag tot Vry...
27/10/2026

🎭 DA VATHY PASSIONFRUIT SPECIAL! 🎭

💥 10 SHOTS VIR SLEGS R80! 💥

🔥 NET OP VRYDAE!
⏰ HEELDAG EN HEELNAG!

Kan jy nie wag tot Vrydag nie? 😏

🥃 ENKEL SHOTS SLEGS R12 – ELKE DAG!

📍 Harry's Pub & Grill – Die Veiling

🔥 TAG JOU SHOT-BUDDIES EN MAAK SOLANK JULLE VRYDAGPLANNE! 🍹🎉

🔞 Geen persone onder 18 nie. Drink verantwoordelik.

25/10/2026

Wat 'n aand by Die Veiling Vanderbijlpark! 🔥

Riaan Benade het behoorlik kom wys hoe 'n mens 'n lekker show hou, en julle het beslis nie teruggestaan nie!

Baie dankie aan elkeen wat kom saamkuier, saamsing en die aand so spesiaal gemaak het. Sonder julle sou dit nie dieselfde gewees het nie.

Riaan, dankie vir 'n ongelooflike show!

Vanderbijlpark, ons maak weer so! 🍻

🏉🔥 NAWEEK RUGBY BY DIE VEILING! 🔥🏉Die spanning loop hoog, die gees is aan die brand en die rugby is OP DIE GROOT SKERM! ...
22/10/2026

🏉🔥 NAWEEK RUGBY BY DIE VEILING! 🔥🏉

Die spanning loop hoog, die gees is aan die brand en die rugby is OP DIE GROOT SKERM! 🍻🏆

🏉 VRYDAG 23 OKTOBER – 3 wedstryde!
🏉 SATERDAG 24 OKTOBER – 5 wedstryde!

Bring jou pelle, trek jou span se kleure aan en kom geniet 'n naweek vol groot duikslae, yskoue drankies en lekker kos! 🍔🍻

📍 Harry's Pub | Die Veiling

🔥 GROOT RUGBY. GROOT GEES. LEKKER TYE!

🚨📚 PASOP! HIERDIE PAKKET KAN EKSAMENSTRES VEROORSAAK... VAN OPGEWONDENHEID! 😂🎓Boeke, stres en laatnag leer? Ons het iets...
21/10/2026

🚨📚 PASOP! HIERDIE PAKKET KAN EKSAMENSTRES VEROORSAAK... VAN OPGEWONDENHEID! 😂🎓

Boeke, stres en laatnag leer? Ons het iets om die eksamentyd 'n bietjie soeter te maak! 🍭

🎁 DIE EKSAMEN OORLEWINGSPAKKET!

🥩 Biltong vir die honger
🍬 Lekkers vir die energie
✏️ Skryfbehoeftes vir die harde werk
💌 Motivering vir daardie laaste druk
🎟️ 'n GRATIS kaartjie na BIGGY óf DIRK & IRENE se vertoning!

💥 HOUT BOKS – R450
💥 KARTON BOKS – R380

⚠️ SLEGS OP BESTELLING!
💳 Bestel en betaal per EFT.

📍 DIE VEILING PLOTTE

📞 016 987 5062
📲 WhatsApp: 079 809 4063

🔥 Moenie wag tot die laaste minuut nie – beperkte hoeveelhede beskikbaar!

📚 LEER HARD. SNACK HARDER. VIER DIE HARDSTE! 🎉

19/10/2026

🎶🔥 VANDERBIJLPARK, HIER KOM ’N AAND OM TE ONTHOU! 🔥🎶
Riaan Benadé is LIVE by Harry’s Pub @ Die Veiling Vanderbijlpark en dié een gaan groot wees! 🍻🎤
📅 23 Oktober | 20:00
🎟️ Ingang: R150 p.p
👧 Kids onder 12: R50
⭐ VIP: R350 — welcome drinks & snacks ingesluit!
Van “Spontaan” tot “Vat ’n Bietjie” — maak reg vir goeie musiek, goeie mense en groot gees! 🔥
🎫 Kaartjies beskikbaar op Computicket.
https://computicket-boxoffice.com/e/riaan-benade-nQVQ9W
Tag jou mense, kry julle kaartjies en sien julle daar! 🤠🍻

Address

59 Rietspruit, Lochvaal
Vanderbijlpark
1910

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 09:00 - 00:00
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27169875062

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veiling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Nearby restaurants