Rolandale Padstal

Rolandale Padstal Situated on the N2 near Swellendam is a Farmstall/Restaurant with a difference!
(232)

Huge Kids play area
Pet friendly with a large enclosed area for pets to run free
Inside & outside area for restaurant
Clean bathrooms
wheelchair friendly
Gift shop Pet friendly, play area for kids, cleanest bathrooms for many many km's, restaurant as well as take away. nice gift shop as well as huge farmstall with loads of interesting things to pick and choose from. we strive to support local ladies/gents and source most of our products from around Swellendam.

Wat n lekker uitstappie en ontspan saam met ons girls. Heerlik "bolle gerol" en rooi bus was n belewenis. Altyd lekker o...
25/05/2026

Wat n lekker uitstappie en ontspan saam met ons girls. Heerlik "bolle gerol" en rooi bus was n belewenis. Altyd lekker om saam met ons span te kuier. Jammer vir die kliente wat voor dooiemans deur beland het Maandag en Dinsdag.
Girls ons waardeer julle harde werk, en ons sien klaar uit na ons volgende uitstappie.

As gevolg van die koue & reen wat vir Maandag en Dinsdag voorspel word, en ter wille van ons personeel se veiligheid, he...
10/05/2026

As gevolg van die koue & reen wat vir Maandag en Dinsdag voorspel word, en ter wille van ons personeel se veiligheid, het ons besluit om ons Kaap kuiertjie met n week aan te skuif.
Rolandale sal dus Maandag 18 Mei reeds 13h00 toemaak en Dinsdag 19 Mei is ons dan geheel en al toe.

Dis weer tyd dat ons spannetjie op n avontuur gaan. Maandag 11 Mei maak ons reeds 13h00 toe, en Dinsdag 12 Mei is ons toe.

Ons sien baie uit daarna om sommer net as n groep lekker saam te gaan kuier.

Fotos volg.

Baie geseende moedersdag aan elke moeder!Mag die dag vol liefde, lag en bederf wees.
10/05/2026

Baie geseende moedersdag aan elke moeder!
Mag die dag vol liefde, lag en bederf wees.

Dis weer tyd dat ons spannetjie op n avontuur gaan. Maandag 11 Mei maak ons reeds 13h00 toe, en Dinsdag 12 Mei is ons to...
01/05/2026

Dis weer tyd dat ons spannetjie op n avontuur gaan. Maandag 11 Mei maak ons reeds 13h00 toe, en Dinsdag 12 Mei is ons toe.

Ons sien baie uit daarna om sommer net as n groep lekker saam te gaan kuier.

Fotos volg.

30/04/2026

Neem kennis:

Winter tye: 08h00 tot 17h30

Mei tot Augustus

Die tyd het aangebreek vir ons winter pensionaris special om te begin.... Mei tot AugustusElke Dinsdag, enige 2 etes, go...
30/04/2026

Die tyd het aangebreek vir ons winter pensionaris special om te begin.... Mei tot Augustus

Elke Dinsdag, enige 2 etes, goedkoopste ete verniet.

Kan nie wag om al ons ouer garde weer te verwelkom rondom die kaggel vuurtjie nie.

Baie dankie aan Durbanville Laerskool, Panorama Laerskool en Gene Louw Laerskool wat ons altyd ondersteun wanneer hulle ...
19/03/2026

Baie dankie aan Durbanville Laerskool, Panorama Laerskool en Gene Louw Laerskool wat ons altyd ondersteun wanneer hulle sport in George/Knysna het. Ons waardeer julle, en dis altyd n plesier om julle pragtige kinders by ons te ontvang. Mooiste maniere. Dankie julle!

Platters vir die Buffeljagsrivier NG Kerk dames oggend.
19/03/2026

Platters vir die Buffeljagsrivier NG Kerk dames oggend.

So trots op Mullersrus se kinders. Well done julle
09/03/2026

So trots op Mullersrus se kinders. Well done julle

Yes, ons is pet friendly!
06/03/2026

Yes, ons is pet friendly!

Vandag het ons n paar Borgward entoesiaste van die Borgward klub gehad vir hulle jaarlikse afskeid by die padstal. Aange...
23/11/2025

Vandag het ons n paar Borgward entoesiaste van die Borgward klub gehad vir hulle jaarlikse afskeid by die padstal. Aangename en vrolike span mense met die mooiste karre.

Dankie dat julle so vêr gery het om by ons te kom kuier. Japie dankie vir al jou reellings.

Address

Farm N2
Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 07:30 - 17:30
Sunday 07:30 - 17:30

Telephone

+27762307938

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rolandale Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category