The Legendary Coffee Company

The Legendary Coffee Company Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Legendary Coffee Company, Coffee shop, 21 Keurboomlaan, Stilbaai-Wes.

Introducing new Sunday vibes from The Legendary Coffee Company - get any of our speciality beverages at a 15% discount.W...
24/05/2026

Introducing new Sunday vibes from The Legendary Coffee Company - get any of our speciality beverages at a 15% discount.

Where: Our stall at the Stilbaai Brugmark -venue
When: Sundays from 8am until 2pm

Come enjoy your favourite coffee. Walk here with your dog. Make a stop on your bicycle. Make a family outing. Exercise your grey matter with a game a chess. Enjoy some classical music.

Wat maak Sondae spesiaal by The Legendary Coffee Company? Stilbaai se beste koffie is beskikbaar teen 'n spesiale afslag...
10/05/2026

Wat maak Sondae spesiaal by The Legendary Coffee Company? Stilbaai se beste koffie is beskikbaar teen 'n spesiale afslagprys!

Kom maak 'n draai by die Stilbaai Brugmark-venue en kry enige regular-sized koffie vir slegs R33.

Beskikbaar Sondae tot 2pm!

Maak jou Sondag legendaries deur The Legendary Coffee Company te besoek by die Stilbaai Brugmark-venue en kry enige regu...
03/05/2026

Maak jou Sondag legendaries deur The Legendary Coffee Company te besoek by die Stilbaai Brugmark-venue en kry enige regular-sized koffie vir net R33!

Beskikbaar vandag vanaf tot 2pm.

Kom toeta jou breinkrag deur ons baristas aan te vat met 'n rondte skaak.

By The Legendary Coffee Company waardeer ons werkers hierdie Werkersdag met 'n spesiale aanbieding van R60 vir twee capp...
30/04/2026

By The Legendary Coffee Company waardeer ons werkers hierdie Werkersdag met 'n spesiale aanbieding van R60 vir twee cappuccinos by ons stalletjie by die Stilbaai Brugmark-venue.

Kom maak 'n draai tussen 7am en 2pm hierdie Vrydag om die beste koffie op Stilbaai te geniet teen 'n onoortrefbare prys.

Dis Sondag, wat beteken jy kan jou koffie by The Legendary Coffee Company  kry vir slegs R33.Waar: Stilbaai Brugmark-ven...
26/04/2026

Dis Sondag, wat beteken jy kan jou koffie by The Legendary Coffee Company kry vir slegs R33.

Waar: Stilbaai Brugmark-venue
Wanneer: Vanaf 7am tot 2pm

Kom toets jou skaakvernuf teen of baristas. Borde beskikbaar.

Dis Sondag, wat beteken jy kan jou koffie by The Legendary Coffee Company kry vir slegs R33.Waar: Stilbaai Brugmark-venu...
19/04/2026

Dis Sondag, wat beteken jy kan jou koffie by The Legendary Coffee Company kry vir slegs R33.

Waar: Stilbaai Brugmark-venue
Wanneer: Vanaf 7am tot 2pm

Kom toets jou skaakvernuf teen of baristas. Borde beskikbaar.

Die Paasnaweek is agter die rug, maar dit beteken nie Sondag R33-koffiedag by The Legendary Coffee Company is verby nie!...
12/04/2026

Die Paasnaweek is agter die rug, maar dit beteken nie Sondag R33-koffiedag by The Legendary Coffee Company is verby nie!

Kry jou regular cappuccinos of flat whites teen 'n afslagprys by die Stilbaai Brugmark-venue vandag vanaf 7am tot 2pm.

Onthou, ons speel ook skaak vir enige entoesiaste wat hul vaardigheid wil verskerp.

Sondag is R33-koffiedag by The Legendary Coffee Company!Kry jou regular cappuccinos of flat whites teen 'n afslagprys by...
22/03/2026

Sondag is R33-koffiedag by The Legendary Coffee Company!

Kry jou regular cappuccinos of flat whites teen 'n afslagprys by die Stilbaai Brugmark-venue vandag vanaf 7am tot 2pm.

Onthou, ons speel ook skaak vir enige entoesiaste wat hul vaardigheid wil verskerp.

Sondag is R33-koffiedag by The Legendary Coffee Company!Kry jou regular cappuccinos of flat whites teen 'n afslagprys by...
15/03/2026

Sondag is R33-koffiedag by The Legendary Coffee Company!

Kry jou regular cappuccinos of flat whites teen 'n afslagprys by die Stilbaai Brugmark-venue vandag vanaf 7am tot 2pm.

Ook beskikbaar vandag is 'n seleksie keur toebroodjies - salami en kaas of smoked chicken op saadbrood.

Onthou, ons speel ook skaak vir enige entoesiaste wat hil vaardigheid wil verskerp.

Wense word bewaarheid by The Legendary Coffee Company! Kom maak 'n draai by Stilbaai Brugmark op Sondae waar die koffie ...
08/03/2026

Wense word bewaarheid by The Legendary Coffee Company! Kom maak 'n draai by Stilbaai Brugmark op Sondae waar die koffie vloei teen 'n spesiale prys van net R33!

Jy is ook welkom om jou skaakvernuf uit te toets teen ons baristas.

Of bring jou hond vir stap hier aan die Ooste. Of stop hier by ons met jou fiets.

The Legendary Coffee Company se top barista is een van die talentvolle pluimbalspelers van Stilbaai wat aan die SA's gaa...
02/03/2026

The Legendary Coffee Company se top barista is een van die talentvolle pluimbalspelers van Stilbaai wat aan die SA's gaan deelneem einde Maart.

Help om hom en sy span daar te kry - scan die QR code om uit te vind hoe. Baie dankie.

Gaan diƩ legend mis die twee naweke wat hy weg gaan wees.

Geniet jou koppie Legendary koffie elke dag van die week. Maandae tot Vrydae vanaf 7am tot 1pm by Stilbaai Bakery, en Saterdae en Sondae vanaf 7am tot 2pm by Stilbaai Brugmark.

Address

21 Keurboomlaan
Stilbaai-Wes
6674

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27799103928

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Legendary Coffee Company posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to The Legendary Coffee Company:

Share

Category