Stilbaai Kingdom Coffee

Stilbaai Kingdom Coffee Best coffee shop in Stilbaai

Heerlikste koffie by Stilbaai Kingdom Coffee. Ietsie vir almal. Mission coffee co en MFC Stilbaai
22/10/2024

Heerlikste koffie by Stilbaai Kingdom Coffee. Ietsie vir almal. Mission coffee co en MFC Stilbaai

Kom vier Stilbaai Kingdom Coffee se eerste bestaansjaar saam. Heerlike boereworsrolle, uitsonderlike koffie en pryse. By...
11/10/2024

Kom vier Stilbaai Kingdom Coffee se eerste bestaansjaar saam. Heerlike boereworsrolle, uitsonderlike koffie en pryse. By MFC Stilbaai.

Bring jou tjommje, jou kollega, jou ouma of jou oom om by ons te kuier op hierdie grys dag. Vra die barista oor ons nuwe...
09/10/2024

Bring jou tjommje, jou kollega, jou ouma of jou oom om by ons te kuier op hierdie grys dag. Vra die barista oor ons nuwe artisan kondensmelk opsie. Stilbaai Kingdom Coffer en MFC Stilbaai.

Kom geniet n heerlike, gesonde pretzel. By Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.
03/10/2024

Kom geniet n heerlike, gesonde pretzel. By Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.

Wacky Wednesday, 2 Oktober. Koop een cappuccino, en kry een gratis vir n maatjie. By Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stil...
02/10/2024

Wacky Wednesday, 2 Oktober.
Koop een cappuccino, en kry een gratis vir n maatjie. By Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.

Only at Stilbaai Kingdom Coffee
01/10/2024

Only at Stilbaai Kingdom Coffee

Kom geniet n heerlike boereworsrol by Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.
27/09/2024

Kom geniet n heerlike boereworsrol by Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.

Môre gaan ons lekker braai by Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.
26/09/2024

Môre gaan ons lekker braai by Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.

Freshest coffee in stilbaai. Two weeks from roast to cup. Only at Stilbaai Kingdom Coffee and MFC Stilbaai.
26/09/2024

Freshest coffee in stilbaai. Two weeks from roast to cup. Only at Stilbaai Kingdom Coffee and MFC Stilbaai.

Treat your friend to a cup of coffee. Wednesday, 25 September, buy-one-get-one free on a regular cappuccino. Only at Sti...
25/09/2024

Treat your friend to a cup of coffee.
Wednesday, 25 September, buy-one-get-one free on a regular cappuccino. Only at Stilbaai Kingdom Coffee and MFC Stilbaai.

Dankie vir alles Zolinda Volschenk . Sonder jou sou ek nooit my eerste marathon gaan hardloop het nie. Dankie vir jou on...
24/09/2024

Dankie vir alles Zolinda Volschenk . Sonder jou sou ek nooit my eerste marathon gaan hardloop het nie. Dankie vir jou ondersteuning en liefde. Ek is Baie trots op jou.

Triple choc brownie met n koffie vir slegs R60 by Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.
24/09/2024

Triple choc brownie met n koffie vir slegs R60 by Stilbaai Kingdom Coffee en MFC Stilbaai.

Address

50-2 Main Road
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27717354564

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai Kingdom Coffee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Stilbaai Kingdom Coffee:

Share

Category