30/05/2026
🎉 SAVE THE DATE 🎉
Vadersdag by UURPAN LODGE! 👨👧👦
Bederf Pa met ’n heerlike Vadersdag Buffet op:
📅 21 Junie 2026
Kom geniet ’n ontspanne dag saam met familie, lekker kos en die unieke atmosfeer van Uurpan Lodge.
📍 UURPAN LODGE
Hou ons blad dop vir meer besonderhede en die volledige spyskaart.