KANOBi Jonk wees is die geleentheid wat jy het om jou self te vorm vir eendag! Anders kom doen dit sommer b

29/09/2019

Bediening in kroeg en restaurant

01/11/2017

B’bar & Puttersklub Special. van die dag... 1 November 2017 Beesblokkie Masala kerrie op rys R50.... Springbokboud, rys & Groente R60

23/06/2017

Kom geniet 'n heerlike aand vanaand 23/06/2017 met musiek & gees. Klank is nou als in order en ons almal kan gesellig saam kuier.

22/05/2017

Tyd word min om die nuwe binnekant te sien en al die lekker kuiers weer verder te vat

16/05/2017

Ons Naam het verander Van Kanobi na: B'bar & Putter's Klub

15/05/2017

Druk (Print) jou Nampo Ticket Pro kaartjie vandag by PostNet Schweizer Reneke...!

03/05/2017

Julle moet spasie dop hou groot verandering word hier aan getref

04/11/2015

Kanobi Onspannings Klub!!!

Bouncy Friday!!!

Kom Dans Dans Dans Vrydag die 6de November
saam met ons by Kanobi... Groot spesials op alle drank en shooters 10% af op als te drinke... Ons het n DJ wat lekker musiek gaan maak vir oud en jonk...

Kom en dans die aand saam met ons Kanobi
spannetjie...

Sien jul almal Vrydag by Kanobi...

19/08/2015

Gaan like die pages is die nuwe Kanobi page https://www.facebook.com/KanobiKlub.1?fref=ts

KANOBI!
Jy weet nie wat jy mis nie......tot jy hier was!
Restaurant & Kroeg
Uitstekende kos, feestelike atmosfeer.
Golfbaan, tennisbaan, rolbalbaan!

12/07/2015
Tyd en plek om vanaand te wees is by KANOBI 7:00UUR by Schweizer gholfclub.
10/07/2015

Tyd en plek om vanaand te wees is by KANOBI 7:00UUR by Schweizer gholfclub.

Address

Kanobi
Schweizer-Reneke
2780

Opening Hours

Monday 08:00 - 00:00
Tuesday 08:00 - 00:00
Wednesday 08:00 - 00:00
Thursday 08:00 - 00:00
Friday 08:00 - 00:00
Saturday 08:00 - 00:00
Sunday 10:00 - 14:00

Telephone

0833574391

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KANOBi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share