Die Rooi Aalwyn Padstal

Die Rooi Aalwyn Padstal Boerekos, konfyte & allerlei lekkernye in die hartjie van die Suid-Kaap.

29/11/2024

Maak seker jy skakel in Saterdagaand op kykNET, kanaal 144 om 19:30. Ons braai vir julle iets lekker saam met Jan Braai.

As jy oor die feestyd op die N2 ry, maak seker jy maak ‘n pitstop by ons.

🔥 Jan Braai vir Erfenis besoek ONS 🔥Vandag was ‘n spesiale geleentheid vir die Rooi Aalwyners. Jan Braai se span kom pro...
14/08/2024

🔥 Jan Braai vir Erfenis besoek ONS 🔥

Vandag was ‘n spesiale geleentheid vir die Rooi Aalwyners. Jan Braai se span kom proe ons bo-baas pasteie en braai ‘n vetkoek op die kole. Binnekort te sien op die kassie 📺

As jy op die N2 ry, maak seker jy maak ook hier ‘n draai. Jy sal verseker nie spyt wees nie 🍴

Agter elke goeie restaurant, staan daar ‘n formidabele span. Ontmoet ons vriendelike kelners wat altyd gereed staan vir ...
23/01/2024

Agter elke goeie restaurant, staan daar ‘n formidabele span.

Ontmoet ons vriendelike kelners wat altyd gereed staan vir ‘n koppie koffie, koeldrank of melkskommel.

Die kokke, bakkers en baksters staan ook altyd gereed om die hongerpyne te blus met ‘n heerlike vetkoek, plaasontbyt of vars gebakte pastei.

Net duskant die Slapende Skoonheid lê jou gunsteling padstal. Daagliks kan jy verskriklike lekker pasteie, vetkoek en ve...
10/01/2024

Net duskant die Slapende Skoonheid lê jou gunsteling padstal.

Daagliks kan jy verskriklike lekker pasteie, vetkoek en vele meer geniet!

As jy op die N2 ry, kom maak ‘n draai - ons sien uit om jou te ontvang ✨

Address

Bali Trading Sentrum, N2 Roete
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27287132237

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rooi Aalwyn Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Rooi Aalwyn Padstal:

Share

Category