Green Lime Riversdal

Green Lime Riversdal Coffee shop and Restaurant. Breakfasts, sit downs, take aways and wood fire thin base pizzas. Meal of

Heerlike kabeljou kerrie vis te koop. R80 per bakkie. 060 838 7657
03/05/2019

Heerlike kabeljou kerrie vis te koop. R80 per bakkie. 060 838 7657

Sop dag vandag by Green Lime... • Aartappel en Mushroom sop met baconOF• Biltong sop500ml bakkie + sop broodjie vir R40....
23/04/2019

Sop dag vandag by Green Lime...

• Aartappel en Mushroom sop met bacon

OF

• Biltong sop

500ml bakkie + sop broodjie vir R40. Beskikbaar vanaf 13h00. Vir bestellings kontak 060 838 7657. (Beperkte voorraad)

18/04/2019

Vandag by Green Lime. Enige pizza vir R70. Vir bestellings kontak 060 838 7657

Green Lime Special vandag. Russian en chips vir R15. Vir bestellings kontak 060 838 7657
16/04/2019

Green Lime Special vandag. Russian en chips vir R15. Vir bestellings kontak 060 838 7657

Special vandag by Green Lime. Tamatie bredie op rys vir R45. Vir bestellings kontak 060 838 7657
15/04/2019

Special vandag by Green Lime. Tamatie bredie op rys vir R45. Vir bestellings kontak 060 838 7657

Pizza Special vandag by Green Lime. ENIGE large Pizza vir R65. Kontak 060 838 7657 vir bestellings.
12/04/2019

Pizza Special vandag by Green Lime. ENIGE large Pizza vir R65. Kontak 060 838 7657 vir bestellings.

Kom loer in by Green Lime!Proteas R5 per blomSny chocolate koek R4Klein tertjies R3 elkSeuntjie klereSeuntjie skoene van...
06/04/2019

Kom loer in by Green Lime!
Proteas R5 per blom
Sny chocolate koek R4
Klein tertjies R3 elk
Seuntjie klere
Seuntjie skoene van dit nie eers gedra
Worsbroodjies R15 elk
Juwele en baie los goedjies

06/04/2019

Kom loer bietjie rond by Green Lime. Oop tot 13h00

Special vandag by Green Lime... Boontjiebredie op rys, soetpatats en beetslaai vir R65. Vir bestellings kontak 060 838 7...
05/04/2019

Special vandag by Green Lime... Boontjiebredie op rys, soetpatats en beetslaai vir R65. Vir bestellings kontak 060 838 7657. Beskikbaar vanaf 13h00. Beperkte voorraad

Green Lime hou Saterdag die 6de April n Sniffel mark. Kom loer bietjie rond, drink n koffie of kom knoop n geselsie aan....
04/04/2019

Green Lime hou Saterdag die 6de April n Sniffel mark. Kom loer bietjie rond, drink n koffie of kom knoop n geselsie aan. Ons maak 08h00 oop tot 13h00.

♡ Koffie
♡ Sjokolade koek
♡ Aarbei jogurt tertjies
♡ Peppermint crisp tertjies
♡ Pizzas
♡ Wors rolletjies
♡ Pasteitjies met Gravy
♡ Vars Proteas
♡ 2de handse goedjies
♡ Kompetisie!

Kom ondersteun ons asb! Vir enige navrae kontak gerus 060 838 76567

Vanaand by Legends... 800g cheese burger + chip + SAB bier vir R200... As jy dit op eet is dit VERNIET! Net n paar reels...
02/04/2019

Vanaand by Legends... 800g cheese burger + chip + SAB bier vir R200... As jy dit op eet is dit VERNIET! Net n paar reels..
• Geen Take Aways
• Slegs sit down by Legends
• 1 PERSOON eet aan dit, nie deel met ander nie

Pap en wors by Green Lime tussen 13h00 en 14h00 vir R30. Terwyl voorraad hou. Vir bestellings kontak 060 838 7657
28/03/2019

Pap en wors by Green Lime tussen 13h00 en 14h00 vir R30. Terwyl voorraad hou. Vir bestellings kontak 060 838 7657

Address

Dickson Straat
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 20:30
Thursday 08:00 - 20:30
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27 60 838 7657

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Green Lime Riversdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Green Lime Riversdal:

Share

Category