23/06/2026
๐ฉ๐๐๐ ๐๐ ๐ฏ๐๐๐๐๐๐๐ - ๐ฉ๐๐๐ ๐ฉ๐๐๐๐๐๐! ๐
Kom vind bietjie uit presies hoekom Chill Out genomineer is vir die BEST BURGERS in die Best of Hessequa kompetisie!๐
Dinsdae kry jy 2 Burgers ๐๐en tjips ๐๐vir slegs R150!! Bring die familie en vriende en kom geniet 'n wonderlike atmosfeer, lekker kos en vriendelike diens.๐ป
๐060 563 8942
๐Dicksonstraat 10, Riversdal