Dorsland Restaurant & Craft Bar

Dorsland Restaurant & Craft Bar The Restaurant with the most buzz of the year in the Bushveld! 🍺 🍸
(2)

🚨 NUUT by Dorsland! πŸ—πŸ«Die Bonjuk’s Crunchy Drumstick is nou beskikbaar by Dorsland! 🀩✨ Romerige vulsel🍫 Sjokolade en kar...
07/08/2026

🚨 NUUT by Dorsland! πŸ—πŸ«

Die Bonjuk’s Crunchy Drumstick is nou beskikbaar by Dorsland! 🀩

✨ Romerige vulsel
🍫 Sjokolade en karamel
πŸ’₯ Nou slegs R40

Kom kry joune vandag, slegs terwyl voorraad hou! πŸ”₯

06/08/2026

Wanneer jou bestuurder sΓͺ, ons moet as β€˜n span werk … πŸ«ͺ🀣

Marno van der Merwe het vandag by Dorsland kom inloer! πŸ”₯ Dankie vir die kuier, ons sien uit na die volgende een! 🍻
05/08/2026

Marno van der Merwe het vandag by Dorsland kom inloer! πŸ”₯

Dankie vir die kuier, ons sien uit na die volgende een! 🍻

05/08/2026

Het jy gehoor? 🀣🀣

πŸ‰ RUGBY NAWEEK by Dorsland!Dis rugby, koue drankies en lekker vibes die hele naweek!πŸ“… Vrydag 7 AugπŸ‰ Stormers πŸ†š All Black...
05/08/2026

πŸ‰ RUGBY NAWEEK by Dorsland!

Dis rugby, koue drankies en lekker vibes die hele naweek!

πŸ“… Vrydag 7 Aug
πŸ‰ Stormers πŸ†š All Blacks
πŸ•– 19h00

πŸ“… Saterdag 8 Aug
πŸ‰ Springbokke πŸ†š Argentina
πŸ•˜ 21h00

🎧 DJ Kallie sorg vir die musiek!

πŸ“Ί Kyk al die aksie op 22 TV’s

πŸ“² Tafelbesprekings: +27 60 500 1717

Drommedaris is oppad Dorsland toe! πŸ”₯Kom voel die ritme saam met ons op 28 Aug ’26 om 19:30 by Dorsland, Nylstroom.R80 p/...
04/08/2026

Drommedaris is oppad Dorsland toe! πŸ”₯

Kom voel die ritme saam met ons op 28 Aug ’26 om 19:30 by Dorsland, Nylstroom.

R80 p/p aanlyn | R120 p/p by die deur

Bespreek nou: www.dorslandbar.co.za

28/07/2026

As jou Baas sΓͺ Bring meer kliΓ«nte in.
Ek: Cool… met watter budget?
Baas: Jou persoonlikheid. πŸ˜…

HAPPY HOUR is hier! πŸ”₯🍻Maandag tot Donderdag | *16h00–18h00*🍺 Draught Beers R35πŸ₯ƒ Brandy Special R55🍸 Vodka Special R50πŸ₯ƒ W...
27/07/2026

HAPPY HOUR is hier! πŸ”₯🍻

Maandag tot Donderdag | *16h00–18h00*

🍺 Draught Beers R35
πŸ₯ƒ Brandy Special R55
🍸 Vodka Special R50
πŸ₯ƒ Whiskey Special R70

Bring jou mense, kry jou drink en kom geniet die Dorsland vibe! 🍻πŸ”₯

24/07/2026

As dit jou nie lus maak vir Dorsland se T-bone nie dan het jy hulp nodig! 🀣

πŸ”₯ DIRK VAN DER WESTHUIZEN LIVE BY DORSLAND! πŸ”₯Maak reg vir ’n ongelooflike aand saam met Dirk van der Westhuizen.πŸ“… Saterd...
24/07/2026

πŸ”₯ DIRK VAN DER WESTHUIZEN LIVE BY DORSLAND! πŸ”₯

Maak reg vir ’n ongelooflike aand saam met Dirk van der Westhuizen.

πŸ“… Saterdag, 31 Oktober 2026πŸ•’ 19h30πŸ“ Dorsland, Nylstroom, Limpopo

🎟️ R140 p/p aanlyn🎟️ R180 p/p by die deur

Bespreek nou: www.dorslandbar.co.za

Address

8 Nelson Mandela Drive
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 09:00 - 23:00
Tuesday 09:00 - 23:00
Wednesday 09:00 - 23:00
Thursday 09:00 - 23:00
Friday 09:00 - 23:59
Saturday 09:00 - 23:59
Sunday 09:00 - 18:00

Telephone

+27605001717

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dorsland Restaurant & Craft Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Dorsland Restaurant & Craft Bar:

Share

Category