03/03/2024
Goeiedag aan al ons kliente...
Ons wil vanoggend met seer harte vir jul nuus bring. LOER IN sal van Maandag 4 Maart onder nuwe eienaarskap wees. Petro Marx vat by ons oor... Sy is super opgewonde om jul almal te ontmoet en te leer ken en vir jul die lekkerste kossies voor te berei. (SY BAK OOK) Haar no is: 076 9077 236
Ondersteun haar gerus...ASB!
Dankie vir almal van jul se ongelooflike ondersteuning en omgee liefde. Jul is elkeen baie spesiaal....
Groete LOER IN Span