Die Voerkraal Pub en Plaas kombuis

Die Voerkraal Pub en Plaas kombuis Kom span uit op die plaas en geniet n boere bederfπŸ·πŸπŸ‘
Kombuis sluit om 19h30 kroeg bly oop tot laat!🍽️🍻

09/10/2026

*_🀩 VRYDAG BY DIE VOERKRAAL! 🀩*_

Kom geniet ons heerlike Eisbein – goudbruin, bros buite en heerlik sappig binne! πŸ˜‹πŸ–

*🍽️ Vrydag 9 Oktober*

πŸ₯© Eisbein bedien met Ε‰ bygereg van jou keuse

πŸ’° Slegs R175

πŸ“ Die Voerkraal – Platteland Pub & Plaaskombuis
Klipspringer Gasteplaas, 6 km buite Modimolle op die R101 rigting Naboomspruit.

πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Waar Vriende & Familie saamkuier! ❀️

πŸ“ž 082 391 0861 – Bespreek jou tafel en kom kuier saam!

⏰ Kombuis: Dinsdag–Saterdag 11:00–19:30
Sondae 11:00–14:30

Moenie hierdie een misloop nie! πŸ–πŸŸπŸ₯•

07/10/2026

πŸπŸ’™ *DIE VOERKRAAL – DONDERDAG 8 OKTOBER!* πŸ’™πŸ

Kom kuier lekker saam en geniet ons heerlike Romige Hoender & Spek Penne Pasta! πŸ˜‹

πŸ— Sappige hoender
πŸ₯“ Bros spek
πŸ«‘ Groen soetrissie
πŸ„ Sampioene & uie
πŸ§€ Afgerond met ’n romerige kaassous

πŸ’₯ Slegs R85! πŸ’₯

πŸ“ Klipspringer Gasteplaas – 6 km buite Modimolle op die R101 rigting Naboomspruit

πŸ“ž 082 391 0861

πŸ•š Kombuis: Dinsdag–Saterdag
*11:00–19:30* Sondae *11:00 - 14:30*

DIE VOERKRAAL
Waar vriende & familie saamkuier! πŸ₯°πŸ΄

06/10/2026
πŸ”₯ *DIE VOERKRAAL – WEEKLIKSE AANBOD!* πŸ”₯Kom kuier saam by *Die Voerkraal - Platteland Pub & Plaaskombuis* vir lekker plaa...
06/10/2026

πŸ”₯ *DIE VOERKRAAL – WEEKLIKSE AANBOD!* πŸ”₯

Kom kuier saam by *Die Voerkraal - Platteland Pub & Plaaskombuis* vir lekker plaas kos, goeie geselskap en ’n kuier-atmosfeer soos min! 🀎🌾

πŸ” *Woensdag*: Bees- of Hoenderburger met skyfies – vanaf R85

🍝 *Donderdag*: Romige Hoender & Spek Penne Pasta – R85

πŸ– *Vrydag*: Eisbein met ’n bygereg van jou keuse – R175

πŸ“… *7–9 Oktober*

πŸ“ Klipspringer Gasteplaas – 6 km buite Modimolle op die R101 rigting Naboomspruit

πŸ“ž 082 391 0861

Kom geniet lekker kos, goeie geselskap & regte plaaskos! ❀️🌾

*Waar vriende & familie saamkuier!*πŸ₯‚πŸ€Ž

01/10/2026

πŸ”₯ *VRYDAG BY DIE VOERKRAAL!*πŸ”₯

Kom kuier lekker saam by *Die Voerkraal Platteland Pub & Plaaskombuis* hierdie Vrydag! 😍🍻

πŸ₯© Sappige kruisskyf bedien met skyfies, gelaai met spek, kaassous & kaas 🀀
πŸ’° *Slegs R155!*

πŸ“ Klipspringer Gasteplaas – 6 km buite Modimolle op die R101, rigting Naboomspruit

⏰ Kombuis: 11:00 – 19:30
πŸ“ž Besprekings: 082 391 0861

Goeie kos β€’ Koue drankies β€’ Lekker gesels ❀️🍻

Bring jou mense en kom maak ’n draai! 🌿πŸ”₯

🀀 *DONDERDAG = SCHNITZEL-DAG!* 🍽️πŸ”₯Het jy lus vir iets heerlik, vullend en propvol geur? 😍Ons Hoender Schnitzel is die an...
30/09/2026

🀀 *DONDERDAG = SCHNITZEL-DAG!* 🍽️πŸ”₯

Het jy lus vir iets heerlik, vullend en propvol geur? 😍

Ons Hoender Schnitzel is die antwoord! ❀️

πŸ— ’n Heerlike hoender schnitzel
🍟 Bedien met ’n b dgereg van jou keuse
πŸ₯£ Kies jou gunsteling sous

πŸ’° *En dit alles vir slegs R99!*

πŸ“… Donderdag 1 Oktober

Bring jou mense en kom kuier lekker saam by *DIE VOERKRAAL!* 🌾🍻

πŸ“ Klipspringer Gasteplaas – 6 km buite Modimolle op die R101 rigting Naboomspruit

πŸ“ž 082 391 0861

❀️ Waar vriende & familie saamkuier!
Moenie net daarvan droom nie… kom eet hom! πŸ˜‹πŸ—

Address

Klipspringer Gasteplaas En Karavaanpark
Modimolle
0510

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 20:00
Wednesday 11:00 - 20:00
Thursday 11:00 - 20:00
Friday 11:00 - 20:00
Saturday 11:00 - 20:00
Sunday 11:00 - 15:00

Telephone

+27823910861

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voerkraal Pub en Plaas kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Voerkraal Pub en Plaas kombuis:

Share

Category