Die Windpomp in Loxton

Die Windpomp in Loxton Lekkerste Kroeg in die Karoo met die beste Pizza's.

Hi julle, laaste versoek, almal wat kom gooi so paar kampstoele agter in die bakkie vir sitplek asb.Sien later vir die l...
31/12/2025

Hi julle, laaste versoek, almal wat kom gooi so paar kampstoele agter in die bakkie vir sitplek asb.
Sien later vir die lekkerste partytjie in die KAROO.

28/12/2025

Kom vier die goed van 2025 en verwelkom saam met ons vir 2026.
Geen eie drank, kom ondersteun die kroeg.
Sien jou daar!!!!

19/12/2025

Asb neem kennis
Ons besigheids ure vir die feesseisoen is as volg:
24 Desember 2025 - kroeg is oop maar daar sal geen kos beskikbaar wees nie.
25 Desember - Gesluit
26 Desember - Gesluit
27 Desember - maak weer 16h00 oop.

01 Januarie 2026 is ons ook gesluit.

Die 17de Desember het die Kaart spelers hul Finalé by die Windpomp gehou. Die tema was Pokerface.Ronel het as die algehe...
19/12/2025

Die 17de Desember het die Kaart spelers hul Finalé by die Windpomp gehou. Die tema was Pokerface.
Ronel het as die algehele Wenner weg gestap.
Wat ñ lekker aandjie.

Dit is Loxton Skou die naweek!!!!Die opwinding is groot.Loer gerus na die program.Gisteraand het die feesvieringe begin.
05/12/2025

Dit is Loxton Skou die naweek!!!!
Die opwinding is groot.
Loer gerus na die program.
Gisteraand het die feesvieringe begin.

02/04/2025

Gedurende die naweek het ons ñ rugby legende gehad wat by Die Windpomp in Loxton kom kuier het. Morné du plessis sy seun en kleinseun het ons pizza's kom uittoets.
Wat ń legende.

06/03/2025

Ń snuif masjien is spesiaal vir die Windpomp gemaak.
Hier het die verkeerde rugby span verloor en het die manne besluit as 'straf' moet vat-hom-diep in werking tree en Jaco Vermeulen het maar een gevat vir die span.

06/03/2025

Ń snuif masjien is spesiaal vir die Windpomp gemaak.
Hier het die verkeerde rugby span verloor en het die manne besluit as 'straf' moet vat-hom-diep in werking tree en Jaco Vermeulen het maar een gevat vir die span.

Jana Scholtz het verjaar en dit was behoorlik gevier by Die Windpomp in Loxton.Altyd lekker as ons kan deel wees van ń p...
06/03/2025

Jana Scholtz het verjaar en dit was behoorlik gevier by Die Windpomp in Loxton.

Altyd lekker as ons kan deel wees van ń partytjie.

Address

Erf 139
Loxton
6985

Opening Hours

Tuesday 15:00 - 00:00
Wednesday 15:00 - 00:00
Thursday 15:00 - 00:00
Friday 15:00 - 02:00
Saturday 14:00 - 01:00

Telephone

+27833575666

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp in Loxton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share