Loxton Lekker

Loxton Lekker Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Loxton Lekker, Restaurant, Jooste Street, Loxton.

Loxton Lekker Moenie die warm beanies en serpe vergeet nie.
13/06/2024

Loxton Lekker Moenie die warm beanies en serpe vergeet nie.

Loxton Lekker Mooiste snoesige warm komberse en skapies vir die koue dae.
13/06/2024

Loxton Lekker Mooiste snoesige warm komberse en skapies vir die koue dae.

04/06/2024

Loxton, Northern Cape South Africa 🇿🇦🇿🇦

Loxton sneeu kom kry lekker warm lamskerrie met rys voor die kaggel.
03/06/2024

Loxton sneeu kom kry lekker warm lamskerrie met rys voor die kaggel.

Kom koop Sanet se Boerseep vir al daai wit goed en vadoeke geen huis kan daarsonder.
21/05/2024

Kom koop Sanet se Boerseep vir al daai wit goed en vadoeke geen huis kan daarsonder.

Christoffel Snyman se Roman - Drie Visse in n Blik te koop by Loxton Lekker teen R250 elk.'n Storie gebore in die klipko...
06/05/2024

Christoffel Snyman se Roman - Drie Visse in n Blik te koop by Loxton Lekker teen R250 elk.

'n Storie gebore in die klipkoppies buite Loxton toe Christoffel Snyman 'n geroesde visblikkie uit Noorweë optel en begin wonder oor die pad wat die blikkie geneem het tot daar.
ʼn Lekker-lees historiese roman waar mense uit drie verkillende herkomste, kulture en persoonlikhede saamgegooi word soos drie visse in ´n blik. 'n Boer, 'n Brit en 'n Noorweër. Die opbou van die storie, spanning en humor laat jou omblaai om nie die volgende intrige te mis nie.

Moet ook nie die tuis gebak en konfyte vergeet nie.
01/05/2024

Moet ook nie die tuis gebak en konfyte vergeet nie.

Die winter is op ons. Loxton Lekker het die mooiste gehekelde komberse serpe en musse ingekry gehekel deur ons ouer dame...
01/05/2024

Die winter is op ons. Loxton Lekker het die mooiste gehekelde komberse serpe en musse ingekry gehekel deur ons ouer dames in die dorp. Kom ondersteun hulle gerus.

Loxton se weeklikse Bybelstudie groepie word sommer hier binne Loxton Lekker gehou. Is met n swaar hart wat ons vandag v...
01/05/2024

Loxton se weeklikse Bybelstudie groepie word sommer hier binne Loxton Lekker gehou. Is met n swaar hart wat ons vandag vir Ds Jerry en Elzet totsiens sê. Ons bid God se rykste seën op julle lewenspad.

Klein Hannes en sy Boetie. Twee getroue ondersteuners het  baie diep in ons harte geklim. Hy is die mooiste seuntjie met...
12/01/2024

Klein Hannes en sy Boetie. Twee getroue ondersteuners het baie diep in ons harte geklim. Hy is die mooiste seuntjie met die mooiste hart en gee die lekkerste drukkies. Hy geniet sy milkshake selfs in die winter voor die kaggel. Klein Hannes is 2 weke terug met n lewensgevaarlike breingewas gediagnoseer. Daar is n back a buddy link op my vorige plasing share asb sover julle kan. Kyk net die gesiggie

12/01/2024

Hello almal, Hierdie pragtige seuntjie se naam is Hannes Pienaar.Hy is 8 jaar oud en 'n lewenslustige,besige plaas seun in murg en been.Hy woon saam met Pa Joh

Altyd interessante wiele wat by Loxton Lekker inloer vir n heerlike ontbyt.
06/01/2024

Altyd interessante wiele wat by Loxton Lekker inloer vir n heerlike ontbyt.

Address

Jooste Street
Loxton
6975

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27795907827

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loxton Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category