Loxton Pasteie

Call Contact the restaurant

Loxton Pasteie 100% Karoo LOXTON PASTEIE

Boer Melt Van den Heever gesels 'n hond uit 'n bos by Stellenberg Feesmark ! Gaan maak 'n draai en kry jou gunstelling L...
23/10/2026

Boer Melt Van den Heever gesels 'n hond uit 'n bos by Stellenberg Feesmark ! Gaan maak 'n draai en kry jou gunstelling Loxton Pastei!

22/10/2026

Loxton Pasteie is 'n groot ondersteuner van Nettatjie!

Loxton Pasteie is by Stellenberg Feesmark wat vandag begin! Gaan groet gerus vir Boer Melt Van den Heever . Rakke & rakk...
21/10/2026

Loxton Pasteie is by Stellenberg Feesmark wat vandag begin! Gaan groet gerus vir Boer Melt Van den Heever . Rakke & rakke van ons mooi 100% Karoo pasteie word op Duikerfontein gemaak. Die werf is in rep & roer! Op die foto's is ons Kontreikok wenner Karoo skaap pasteie wat verkoop word in pakke van 4! Stampvol lekkerte vol vleis.... geen pastei word vol s***e of verskuilde vullers gemaak.... net heerlike suiwer Karoo vleis!

16/10/2026

**STELLENBERG FEESMARK 2026**
📆 21 Okt - 7 Nov 2026

⏰ Ma-Vry: 10h00-20h00
Saterdag: 09h00-18h00
Saterdag 7 Nov: 09h00-14h00
Sondag: Gesluit

📍NG Kerk Stellenberg
h/v Edelweis weg & Mountain Viewrylaan, Stellenberg

📌Die feesmark is nou kontantloos

Loxton Pasteie se span werk baie hard om volgende week by  Stellenberg Feesmark  gereed te wees met ons wye verskeidenhe...
16/10/2026

Loxton Pasteie se span werk baie hard om volgende week by Stellenberg Feesmark gereed te wees met ons wye verskeidenheid pasteie propvol 100% Karoo lekkerte! Ons "kombuis nar" Ashley glimlag nog breed en sê net, " Ons is gereed!!!"

15/10/2026

Loxton Pasteie sê dankie aan elke "Pienk- Meisie" van CY Mark vir 'n uitstekende mark!

Loxton Pasteie is by Stellenberg Fees! Jy wil dit nie mis nie!
15/10/2026

Loxton Pasteie is by Stellenberg Fees! Jy wil dit nie mis nie!

Loxton Pasteie se span werk dat dit bars om gereed te maak vir al ons aflewerings en die Kersmarkte wat nou begin. Hierd...
13/10/2026

Loxton Pasteie se span werk dat dit bars om gereed te maak vir al ons aflewerings en die Kersmarkte wat nou begin. Hierdie windpomp staan hier langs ons werf wat woel. Sy waarsku ons as die wolke nader rol en die wind haar bolla klits.... sy fluister- sing dat môre nog 'n dag is en dat elke pakkie op sy plek sal kom!

Address

Duikerfontein
Loxton
6985

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00

Telephone

+27823242064

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loxton Pasteie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Loxton Pasteie:

Shortcuts

Share

Category