GRILL KING Heidelberg

Call Directions Website Contact the restaurant

GRILL KING Heidelberg 👑Welcome to Grill King Heidelberg! 🔥
Come enjoy delicious smoked meats, juicy steaks, burgers, ribs and more!
Come hungry, leave happy! 🍖🍔

Generous portions, great flavours and affordable prices.

24/11/2026

Die beste gerookde vleis in SA
Kom maak n draai
fans Lianie May Gerhard Steyn

24/11/2026

"Warm,sagte bubble waffles met yskoue gelato.🍦✨Kom loer in by Grill King se nuwe nagereg-kroeg!"

24/11/2026

"Maak tyd vir iets soets! Ons nuwe nagereg-kroeg by Grill King bedien nou die lekkerste vars crepes.Kom loer gerus in."

24/11/2026

🔥DINO RIBS & LEWENDIGE MUSIEK BY GRILL KING! 🔥

Kyk hoe lekker rook hierdie Dino Ribs 🍖💨 Kom kuier saam met ons hierdie Vrydag vir ñ GRATIS vertoning deur Fish & SkyPilots—Almal is welkom! 🎸🍺

🗓️OUJAARSAAND (31DES)
Gerhard Steyn & Lianie May 🎆
•Gewone Kaartjie: R450
•VIP Kaartjie: R600 (Sluit skaapspit,biltongpotjie en nagereg in!) 🍖🍲🍨

🎟️Kry jou kaartjies nou by www.grillking.co.za.

21/11/2026

Dis Amper tyd
Ons kan nie wag nie
Go bokke

21/11/2026

Lekker rugby venaand met oom Rassie
By Grillking

Na 14 jaar Se harde werk en Ure Se videos en liefde Vir wat ons doen, Sê Ek baie baie dankie aan almal wat ons volg op s...
19/11/2026

Na 14 jaar Se harde werk en Ure Se videos en liefde Vir wat ons doen, Sê Ek baie baie dankie aan almal wat ons volg op sosiale media en in die restaurant en wie ons oor die jare gehelp Groei het, ons gaan nie ophou nie, ons gaan nooit opgee nie en is vir julle, ons followers en kliente ewig dankbaar.
Dankie Here vir die geleentheid!

19/11/2026

"Skip the 6-hour wait-we already did the heavy lifting.🔥🍖 Our Smoked Oxtail at Braai Kwaai Kings Slaghuis comes pre-smoked,deeply marinated,and ready to bring fall-off-the-bone tenderness straight to your kitchen or braai.Pop in,grab a pack,and take all the credit tonight! 👑👇

19/11/2026

"Good oxtail can't be rushed.Hours of slow heat,rich gravy,and meat so tender it practically melts.Come claim your plate at Grill King today.👑🔥


19/11/2026

🥳🍦🍨From flame-grilled to frost-chilled.Meet Grill King's brand-new dessert bar.🥳🍦🍨

Proof that dinner isn't over until the scoop drops! 🎉

Address

Voortrekker Street
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 16:00 - 23:59
Tuesday 09:00 - 00:00
Wednesday 09:00 - 00:00
Thursday 09:00 - 00:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27729060749

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GRILL KING Heidelberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to GRILL KING Heidelberg:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants