17/06/2026
Hierdie Sondag bied Proeviand ‘n feestelike Vadersdag-ete aan vir die hele familie!
Elke pa wat saam eet ontvang ‘n gratis glas Gluhwein of rooiwyn.
Let wel dat enige pizza op ons normale spyskaart ook as hoofgereg geneem mag word.
Besprekings is noodsaaklik. Bespreek asseblief teen
Vrydagoggend 10:00.
Kontak 083 261 9402 vir besprekings en navrae.