Tjoklits & Braaivleiz

Tjoklits & Braaivleiz Waar alles met blydskap en eenvoud van hart geniet word.

04/08/2026
04/08/2026

☕️ Drink of the Week!

Is jy lus om jou cappuccino ñ bietjie op te kikker?

Kies een van ons strope om jou cappuccino meer spesiaal te laat proe.

Geure beskikbaar:
Vanilla
Hazelnut
Rose
Salted White Chocolate
American Fudge

Watter een gaan jy eerste probeer?

02/08/2026

Ons het Secundaniete gekry om te kook! Hardus, Joey en Jandre – baie dankie vir die heerlike kos wat uit julle harte uit gemaak was. ❤️
Joey, dankie dat jy die hele week geoefen het om vir ons die perfekte Gulab Jamun te maak! En dan praat ons nie eens van die Aloo Tikki nie – absoluut heerlik!
Hardus, die geurige,spicy kerrie was net wat ons nodig gehad het in die koue weer. Dit het gevoel asof alles perfek beplan en bestem was.
Jandre jy het die twee goed gesupervise🤣
Baie dankie vir julle liefde, moeite en gasvryheid. Julle het ons harte én mae warm gemaak!

30/07/2026

Baie dankie, Marnus, vir al jou bystand, toewyding en ondersteuning by Tjoklits & Braaivleiz. Dankie vir al die beplanning, die lang ure en die laat aande wat jy ingesit het. Jou bydrae het 'n groot verskil gemaak en ons waardeer dit opreg.

Ons wens jou net die mooiste toe met hierdie nuwe hoofstuk van jou lewe. Mag die Here jou ryklik seën, jou pad gelyk maak en elke droom wat Hy in jou hart geplaas het, laat blom.

Baie sterkte en voorspoed vorentoe. Jy sal altyd deel van die Tjoklits & Braaivleiz-familie bly.

Beskikbaar 29 Julie!
29/07/2026

Beskikbaar 29 Julie!

Address

99 HF Verwoerdstraat
Heidelberg
1439

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 07:30 - 13:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tjoklits & Braaivleiz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category