Special Blends

Call Directions Contact the restaurant

Special Blends Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Special Blends, Coffee shop, Martie Du Plessis School Grounds, Bloemfontein.

Combining the very best of artisan coffee and special needs to bring you a unique coffee experience in the Southern Suburbs of Bloemfontein
Welcome to Special Blends!

Pragtige 2027-lessenaarkalenders én verfrissende Culture Haus Kombucha is nou by ons koffiewinkel beskikbaar!
03/11/2026

Pragtige 2027-lessenaarkalenders én verfrissende Culture Haus Kombucha is nou by ons koffiewinkel beskikbaar!

Special Blends on the run! ☕️🏃‍♀️🏃‍♂️Die span het vanoggend vir Special Blends verteenwoordig by die Standard Bank Busin...
03/10/2026

Special Blends on the run! ☕️🏃‍♀️🏃‍♂️
Die span het vanoggend vir Special Blends verteenwoordig by die Standard Bank Business Relay. 💙Lekker gehardloop, lekker gelag en trots ons koffie-familie verteenwoordig!

Ons het  ’n paar nuwe gesiggies by Special Blends verwelkom vir ’n dag van praktiese barista-opleiding. Van die espresso...
22/09/2026

Ons het ’n paar nuwe gesiggies by Special Blends verwelkom vir ’n dag van praktiese barista-opleiding. Van die espresso-masjien tot melk stoom en daardie eerste lekker koppie koffie – alles is self probeer en geleer. 🙌

Daar’s ’n paar nuwe lekker dinge by Special Blends! Nuwe happies, nuwe goedjies… kom loer gerus in.
10/09/2026

Daar’s ’n paar nuwe lekker dinge by Special Blends! Nuwe happies, nuwe goedjies… kom loer gerus in.

09/08/2026

Wat gebeur wanneer ʼn arbeidsterapeut, ʼn onderwyseres en ʼn spraakterapeut kragte saamsnoer? By Hoërskool Martie du Plessis in Bloemfontein is die antwoord ʼn stomende koppie koffie met ʼn dieper doel.

Hierdie Sondag om 19:00 is Special Blends op Kwêla! Ons is ongelooflik dankbaar vir hierdie geleentheid om ons storie, o...
21/07/2026

Hierdie Sondag om 19:00 is Special Blends op Kwêla!

Ons is ongelooflik dankbaar vir hierdie geleentheid om ons storie, ons span en die hart agter Special Blends met Suid-Afrika te deel.

Skakel in op kykNET en kom beleef saam met ons hierdie besondere oomblik. Ons kan nie wag om dit met julle te deel nie!
Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun en deel is van ons reis – hierdie is net so veel júlle as ons s'n.

📅 Sondag 🕖 19:00 📺 Kwêla op kykNET

---Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgeno...

SPECIAL BLENDS MAAK ’N DRAAI BY DIE VRYSTAAT KUNSTEFEES!📍 Kry ons by die Wynand Mouton-teater vir jou gunsteling Special...
08/07/2026

SPECIAL BLENDS MAAK ’N DRAAI BY DIE VRYSTAAT KUNSTEFEES!

📍 Kry ons by die Wynand Mouton-teater vir jou gunsteling Special Blends-koffie én heerlike kos deur Tevah Venue!

Kom loer in, sê hallo en geniet die fees saam met ons!

15/06/2026
11/06/2026

Look who popped in for a coffee!
Always great having the Fichies Admin team visit us at Special Blends.

Address

Martie Du Plessis School Grounds
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27724450188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Special Blends posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Special Blends:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants