Kefi lekker kos, gesellige kuier en heerlike koffie

More sluit ons een van die amazingste hoofstukke af. Kefi, jy is ons huis, ons 'community'!! Kan nie n oggend indink son...
30/01/2023

More sluit ons een van die amazingste hoofstukke af. Kefi, jy is ons huis, ons 'community'!! Kan nie n oggend indink sonder die Kefi-manne groep se gelag en geskerts, ek die spesiale 'orders' van elke liewe kind -"'n wrap sonder mayo en tamatie, asb tannie". Alhoewel ons nou net aan die anderkant van die toonbank gaan wees.

Baie dankie Pieter vir al jou hulp, my Ma, Benita, vir inspring en torre op proppe hou. Dankie Laura en Bees!! Dankie Annelize vir die kalmte en vriendskap. Dankie aan alke klient wat ons ondersteun het.

Ons weet Linette gaan die Kefi gemeenskap net so lief kry en waardeer soos ons. Mag jy baie sukses en vreugde beleef tussen die groen mure van Kefi.

Cheers Kefi!

Well done Organic Alchemy !! So proud to stock your product at Kefi!!
15/11/2022

Well done Organic Alchemy !! So proud to stock your product at Kefi!!

Geniet die vakansie saam met jul geliefdes. Sien jul weer in die 4de kwartaal!
30/09/2022

Geniet die vakansie saam met jul geliefdes. Sien jul weer in die 4de kwartaal!

23/09/2022

Ons eerste Boer Cola is afgelewer!! Baie dankie Boer Cola & Boer Bier FS/NC
21/09/2022

Ons eerste Boer Cola is afgelewer!! Baie dankie Boer Cola & Boer Bier FS/NC

So opgewonde om hierdie te deel. Ons het Organic Alchemy se produkte op ons rak!! Hierdie het my vel gered!! So kom kyk ...
05/09/2022

So opgewonde om hierdie te deel. Ons het Organic Alchemy se produkte op ons rak!! Hierdie het my vel gered!! So kom kyk gerus!! Vir meer inligting, kom praat met my of kyk op www.organicalchemy.co.za. Alles is handgemaak, natuurlik, en ruik heerlik!!

Dit is hoe mens die dag begin! Kefi Koffie en MamaMuesli .
26/08/2022

Dit is hoe mens die dag begin! Kefi Koffie en MamaMuesli .

Heerlike vars brownies. Njammies!!
24/08/2022

Heerlike vars brownies. Njammies!!

Die mooiste Kefi kliente!!
23/08/2022

Die mooiste Kefi kliente!!

Brownies Heerlike warm, groente en hoendersop
15/08/2022

Brownies
Heerlike warm, groente en hoendersop

Ons  Tjokkie Sentrum / kefi tribe.
27/07/2022

Ons Tjokkie Sentrum / kefi tribe.

Address

2 Louis Bok Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 09:00
11:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 09:00
11:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 09:00
11:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 09:00
11:00 - 15:00
Friday 07:00 - 09:00
11:00 - 14:00

Telephone

+27825316446

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kefi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category