22/03/2026
Met swaar harte moet ons deel dat Koffie & Kie se deure weens onverwagte omstandighede gesluit het.
Ons wil uit die diepte van ons harte dankie sê vir elkeen van julle wat ons ondersteun het – elke koppie koffie wat saam geniet is, elke gesprek en elke besoek het vir ons ongelooflik baie beteken.