07/09/2026
En hier is hulle… die laaste kunstenaars in ons line-up! 🔥🎶
ULTRA-MAL kom maak Saterdagaand geraas by Crazy Dogs! 🤘🔥
Ons line-up vir 12 September is nou volledig — en ons kan nie wag om almal saam op ons verhoog te hê nie!
📍 Crazy Dogs, 2 Louis Lange St, Worcester
🕕 18:00 tot laat
🎟️ GRATIS TOEGANG
Donderdag gooi ons die volle line-up saam uit… dan begin ons behoorlik aftel na Saterdag! 😎🍻🎶
Sien julle by Dogs! 🐾🔥