Candela New

Candela New Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Candela New, Pub, 56 Fairbain, Worcester.

01/08/2017

Saterdag aand sing CO JACK VOL 2 by CANDELA PUB. vanaf 19h30 tot 23h30. Moet dit nie mis loop nie. Gratis toegang

KOM KUIER LEKKER SAAM VRYDAGAAND 7 JULIE 2017 19h30 TOT LAAT. GRATIS TOEGANG.
06/07/2017

KOM KUIER LEKKER SAAM VRYDAGAAND 7 JULIE 2017
19h30 TOT LAAT. GRATIS TOEGANG.

Lekker by Candela! Mense wat nie hier kuier nie mis uit!
23/06/2017

Lekker by Candela! Mense wat nie hier kuier nie mis uit!

25/05/2017

Lekker sang aand by CANDELA PUB Saterdag 27 Mei saam met Michael Meiring sing als van CCR - BOK VAN BLERK - THEUNS JORAAN - NEIL DIAMOND - JOHNNY CASH - DAVID KRAMER Kom geniet die aand. Daar sal iets te koop wees om te eet vir die wat honger raak. Gratis Ingang. Begin 19h30 tot laat. HOOP OM JULLE DAAR TE SIEN VIR N LEKKER KUIER

25/04/2017

Wikus le Roux live 29 April 2017 20:00. Gratis ingang. Ons hardloop 'n Olof Berg specail vanaf 11:00 die oggend om die rugby af te skop. Ons special gaan deur die aand loop tot en met 00:00 die aand. Ons wil 'n lekker kuier hou die aand so kom geniet dit met ons. R30.00 Olof Berg special ( x2 dubble brannewyn en mix ).

Opsoek na twee betroubare en dinamiese bar ladies. Stuur CV na candelapubnew@gmail.com . Vorige ondervinding sal in jou ...
05/07/2016

Opsoek na twee betroubare en dinamiese bar ladies. Stuur CV na [email protected] . Vorige ondervinding sal in jou guns tel.

31/05/2016

AHA LIVE BAND VAN PAARL MAAK MUSIEK CANDELA PUB VRYDAG 3DE JUNIE GRATIS TOEGANG KOM GENIET N LEKKER AAND

04/04/2016

Manne en maninne, sien asb ons fotos van die potjiekoskompitisie wat Saterdag gehou was. Baie dankie aan almal wat deel was van die groot sukses. n Spesiale dank aan al die borge vir die pryse wat uitgedeel was, asook AHA Live band wat ons met vermaak verskaf het. Gaan asb deur die fotos en tag maar die mense wat julle ken.

2 April 2016 Potjiekoskompitisie
04/04/2016

2 April 2016 Potjiekoskompitisie

Baie geluk Klokkies met jou bday! hoop daar is nog baie happy dae by Candela!
29/03/2016

Baie geluk Klokkies met jou bday! hoop daar is nog baie happy dae by Candela!

Address

56 Fairbain
Worcester
6850

Telephone

079 185 8991

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Candela New posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category