Edlia's Kitchen

Directions

Edlia's Kitchen Because every cake has a story to tell. Let us help you, tell your story....

23/10/2026

🎄🎁 THE COOKIE BOX – Kersfees Gift Box Collection 2026! ❤️

Op soek na die perfekte Kersgeskenk?

Ons het 10 pragtige geskenkbokse om van te kies – iets vir mans, vrouens, kinders en die hele gesin! 🎅🍪🎀

🎉 PRE-ORDERS IS NOU OOP! 🎉

🎁 Verskeie bokse en pryse beskikbaar.

📦 Koerier landwyd beskikbaar.

📲 WhatsApp 071 351 1044 vir navrae & bestellings.

❤️ Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom! Beperkte hoeveelhede beskikbaar.

🎄❤️ Kersete Edlia's Kitchen  ❤️🎄Maak hierdie Kersfees spesiaal met heerlike, tuisgemaakte kos! 😍🍽️Kies tussen ons gekook...
23/10/2026

🎄❤️ Kersete Edlia's Kitchen ❤️🎄

Maak hierdie Kersfees spesiaal met heerlike, tuisgemaakte kos! 😍🍽️

Kies tussen ons gekookte Kersete teen R280 p/p of ons Platter-ete teen R150 p/p – perfek om die feestyd ekstra lekker te maak! 🎅🏻🎁

📲 WhatsApp 071 351 1044 vir bestellings en navrae.

⚠️ Beperkte hoeveelheid beskikbaar! Bestel asseblief vroegtydig om teleurstelling te voorkom. ❤️

📍 Optel in Riversdal of aflewering in Riversdal en Stilbaai.

🎄 Edlia’s Kitchen – tuisgemaakte liefde op jou Kerstafel! 🎄

🩷 Edlia’s Kitchen – Homemade with Love! 🩷Van heerlike koeke en cupcakes tot smaaklike soet- en soutplatters, alle gebak ...
23/10/2026

🩷 Edlia’s Kitchen – Homemade with Love! 🩷

Van heerlike koeke en cupcakes tot smaaklike soet- en soutplatters, alle gebak en nog baie meer!

Alles vars gebak en met liefde gemaak vir elke geleentheid. 🎂🧁🍰

📲 WhatsApp 071 351 1044 vir navrae en bestellings.

Individueel verpakte platters, wraps & n mini broodjie platter. Baie dankie Vivian Louwrens vir jou ondersteuning!
19/10/2026

Individueel verpakte platters, wraps & n mini broodjie platter.
Baie dankie Vivian Louwrens vir jou ondersteuning!

Vanilla koek, vanilla smashcake en cupcakes
19/10/2026

Vanilla koek, vanilla smashcake en cupcakes

Aflewerings Riversdal en omliggende dorpe.  Ons koekies word landwyd gekoerier.
15/10/2026

Aflewerings Riversdal en omliggende dorpe. Ons koekies word landwyd gekoerier.

Chocolate koek en cupcakes
15/10/2026

Chocolate koek en cupcakes

Bestellings en navrae whatsapp 0713511044Ons lewer af in Riversdal en omliggende dorpe
08/10/2026

Bestellings en navrae whatsapp 0713511044
Ons lewer af in Riversdal en omliggende dorpe

Death by Chocolatekoek en n heerlike soutplatter
08/10/2026

Death by Chocolatekoek en n heerlike soutplatter

Zootopia tema koek en cupcakes
08/10/2026

Zootopia tema koek en cupcakes

Address

8 Lanoria Street
Riversdale
6670

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edlia's Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants