Die Republiek

Call Directions

Die Republiek Welkom by Die Republiek 🇿🇦 Meer as net ’n plek… ’n plek waar goeie mense saamkom!

Lekker kos, koue drankies, live musiek en altyd ’n goeie vibe. 🍻🎶 Kom eet, kuier & leef saam met ons! 📍450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria

Nou wie sé Die Republiek is NET vir grootmense?Hier maak ons spasie vir die kleine Republiekies ook. Fliektyd was nog no...
18/11/2026

Nou wie sé Die Republiek is NET vir grootmense?
Hier maak ons spasie vir die kleine Republiekies ook. Fliektyd was nog nooit so lekker en veilig nie👌

Hier by Die Republiek vier ons letterlik ALLES!Jou ideale plek vir enige geleentheid!
18/11/2026

Hier by Die Republiek vier ons letterlik ALLES!
Jou ideale plek vir enige geleentheid!

Sondae is n lekker familie atmosfeer by Die Republiek. Willie Du Plessis is op ons verhoog. Kom geniet goeie kos, lekker...
17/11/2026

Sondae is n lekker familie atmosfeer by Die Republiek.
Willie Du Plessis is op ons verhoog. Kom geniet goeie kos, lekker tye n heerlike, yskoue Skemerkelkie 👌

Saterdag net by Die Republiek●Rugby ●Hailton Crest ●Skemerkelkie SessieMoenie uitmis nie 👌 Ons sien julle daar
17/11/2026

Saterdag net by Die Republiek
●Rugby ●Hailton Crest ●Skemerkelkie Sessie
Moenie uitmis nie 👌 Ons sien julle daar

Vrydagaand is wéér sulke tyd 😁Onike Janse van Vuuren is op die verhoog en ons T-been winskopie is nogsteeds aan die gang...
17/11/2026

Vrydagaand is wéér sulke tyd 😁
Onike Janse van Vuuren is op die verhoog en ons T-been winskopie is nogsteeds aan die gang 👌

Donderdae, slegs by Die RepubliekKom klok in na werk en kom bederf jouself 👌
17/11/2026

Donderdae, slegs by Die Republiek
Kom klok in na werk en kom bederf jouself 👌

Woensdae is Studente Aand.Pizza winskopie.Skemerkelkies vir die dorsDJ Odin vir onvergeetlike musiek 👌
17/11/2026

Woensdae is Studente Aand.
Pizza winskopie.
Skemerkelkies vir die dors
DJ Odin vir onvergeetlike musiek 👌

Dinsdag Winskopie ●Die Kroeg-Koning●●Skemerkelkie Sessie●Ons sien julle môreaand 👌
16/11/2026

Dinsdag Winskopie
●Die Kroeg-Koning●
●Skemerkelkie Sessie●
Ons sien julle môreaand 👌

Elke Maandag het ons n spesiale aanbod op ons Hoender Schnitzel, vir al ons pensionarisse 👌
16/11/2026

Elke Maandag het ons n spesiale aanbod op ons Hoender Schnitzel, vir al ons pensionarisse 👌

Address

450 Myburgh Street Capital Park
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00
Sunday 10:00 - 02:00

Telephone

+27120303441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Republiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby restaurants