29/04/2026
"Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel"
Dankie dat julle Deja-vu Tea Garden & Venue gekies het was n ongelooflike voorreg om deel te kon wees .