The Jukebox

The Jukebox Meer as net 'n eetplek โ€“ 'n plek vir familie, vriende en troeteldiere! OWNER: Marinda van der Merwe 0824440692

Geniet ons buitelug tuin-atmosfeer, vars versnapperings, smaaklike geregte en 'n kuierervaring van gehalte.

It's weekend and the weather looks great for a ALL DAY Breakfast ๐Ÿณ๐Ÿฅ“ at The Jukebox!! ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ๐ŸงกFind us at Die Koelte Tuin Life...
29/05/2026

It's weekend and the weather looks great for a ALL DAY Breakfast ๐Ÿณ๐Ÿฅ“ at The Jukebox!! ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ๐Ÿงก

Find us at Die Koelte Tuin Lifestyle Centre, 35 Parys Avenue Baillie Park Potchefstroom.
๐ŸŒฟNB!! We are situated in the MIDDLE of the premises BETWEEN the two entrances.๐ŸŒฟ

๐Ÿ” ๐Œ๐ž๐ž๐ญ ๐ญ๐ก๐ž ๐‘๐š๐ง๐œ๐ก ๐๐š๐œ๐จ๐ง ๐๐ฎ๐ซ๐ ๐ž๐ซ!โ€™n Sappige ๐Ÿ๐Ÿ–๐ŸŽ๐  ๐ฉ๐ฎ๐ซ๐ž ๐›๐ž๐ž๐Ÿ ๐ฉ๐š๐ญ๐ญ๐ฒ, met ๐œ๐ซ๐ข๐ฌ๐ฉ๐ฒ ๐›๐š๐œ๐จ๐ง en ons ๐ก๐จ๐ฆ๐ž๐ฆ๐š๐๐ž ๐ซ๐š๐ง๐œ๐ก ๐๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ๐ข๐ง๐ , dis daai...
28/05/2026

๐Ÿ” ๐Œ๐ž๐ž๐ญ ๐ญ๐ก๐ž ๐‘๐š๐ง๐œ๐ก ๐๐š๐œ๐จ๐ง ๐๐ฎ๐ซ๐ ๐ž๐ซ!

โ€™n Sappige ๐Ÿ๐Ÿ–๐ŸŽ๐  ๐ฉ๐ฎ๐ซ๐ž ๐›๐ž๐ž๐Ÿ ๐ฉ๐š๐ญ๐ญ๐ฒ, met ๐œ๐ซ๐ข๐ฌ๐ฉ๐ฒ ๐›๐š๐œ๐จ๐ง en ons ๐ก๐จ๐ฆ๐ž๐ฆ๐š๐๐ž ๐ซ๐š๐ง๐œ๐ก ๐๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ๐ข๐ง๐ , dis daai creamy, smoky, yummy combo waarvoor jy vandag lus is.

Bedien met chips, uie ringe, en natuurlik ons lekker Jukebox vibes!

๐‘ฒ๐’๐’Ž ๐’”๐’Š๐’•, ๐’Œ๐’๐’Ž ๐’†๐’†๐’•, ๐’Œ๐’๐’Ž ๐’Œ๐’–๐’Š๐’†๐’“ ๐Ÿ˜Ž

โ˜Ž๏ธ 082 444 0692
๐Ÿ“ The Jukebox
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ž๐—ผ๐—ฒ๐—น๐˜๐—ฒ ๐—ง๐˜‚๐—ถ๐—ป ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ณ๐˜€๐˜๐˜†๐—น๐˜€๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฟ๐˜‚๐—บ - In die middel tussen die twee ingange.

Tโ€™s & Cโ€™s apply.


๐Ÿ” ๐Œ๐ž๐ž๐ญ ๐ญ๐ก๐ž ๐‘๐š๐ง๐œ๐ก ๐๐š๐œ๐จ๐ง ๐๐ฎ๐ซ๐ ๐ž๐ซ!

A juicy ๐Ÿ๐Ÿ–๐ŸŽ๐  ๐ฉ๐ฎ๐ซ๐ž ๐›๐ž๐ž๐Ÿ ๐ฉ๐š๐ญ๐ญ๐ฒ, topped with ๐œ๐ซ๐ข๐ฌ๐ฉ๐ฒ ๐›๐š๐œ๐จ๐ง and our ๐ฎ๐ซ ๐ก๐จ๐ฆ๐ž๐ฆ๐š๐๐ž ๐ซ๐š๐ง๐œ๐ก ๐๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ๐ข๐ง๐ , the perfect creamy, smoky, yummy combo for when hunger calls.

Served with chips, onion rings, and our Jukebox vibes.

๐‘ช๐’๐’Ž๐’† ๐‘ฏ๐‘ผ๐‘ต๐‘ฎ๐‘น๐’€ ๐’๐’†๐’‚๐’—๐’† ๐‘ฏ๐’‚๐’‘๐’‘๐’š!

โ˜Ž๏ธ 082 444 0692
๐Ÿ“ The Jukebox
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ž๐—ผ๐—ฒ๐—น๐˜๐—ฒ ๐—ง๐˜‚๐—ถ๐—ป ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ณ๐˜€๐˜๐˜†๐—น๐˜€๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฟ๐˜‚๐—บ - In die middel tussen die twee ingange.

Tโ€™s & Cโ€™s apply.

Donderdae is ons wafels op "SPECIAL"...  Koop een em kry een GRATIS!!Kies tussen gewone stroop -, toffie - of Bar One wa...
27/05/2026

Donderdae is ons wafels op "SPECIAL"... Koop een em kry een GRATIS!!

Kies tussen gewone stroop -, toffie - of Bar One wafel ๐Ÿง‡โœจ

๐Ÿ“ The Jukebox in die middel van Die Koelte Tuin Leefstylsentrum, 35 Parys Avenue, Potchefstroom

๐Ÿ“š ๐„๐ค๐ฌ๐š๐ฆ๐ž๐ง๐ญ๐ฒ๐ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ž ๐๐ซ๐š๐š๐ขโ€ฆ ๐ž๐ง ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฐ๐ž๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง๐ง๐ข๐ง๐  ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ก๐จ๐จ๐ !Vat gou โ€™n breek voor julle weer die boeke aanpak. Brin...
27/05/2026

๐Ÿ“š ๐„๐ค๐ฌ๐š๐ฆ๐ž๐ง๐ญ๐ฒ๐ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ž ๐๐ซ๐š๐š๐ขโ€ฆ ๐ž๐ง ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฐ๐ž๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง๐ง๐ข๐ง๐  ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ก๐จ๐จ๐ !

Vat gou โ€™n breek voor julle weer die boeke aanpak. Bring jou vriende en kom geniet โ€™n lekker Jukebox kuier.

๐ŸŽ“ ๐’๐ญ๐ฎ๐๐ž๐ง๐ญ ๐’๐ฉ๐ž๐œ๐ข๐š๐ฅ: 20% Discount
Wys net jou geldige studentekaart en kry jou afslag.

โณ ๐’๐ฅ๐ž๐ ๐ฌ ๐ ๐ž๐ฅ๐๐ข๐  ๐ญ๐จ๐ญ ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐ž ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”.

Perfek vir daai โ€œnet gou asem skepโ€ oomblik voor die studies weer begin.

โ˜Ž๏ธ 082 444 0692
๐Ÿ“ The Jukebox
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom

Die Koelte Tuin leefstylsentrum - In die middel tussen die twee ingange.

Tโ€™s & Cโ€™s apply.



๐Ÿ“š ๐„๐ฑ๐š๐ฆ ๐ฌ๐ž๐š๐ฌ๐จ๐ง ๐ข๐ฌ ๐š๐ซ๐จ๐ฎ๐ง๐ ๐ญ๐ก๐ž ๐œ๐จ๐ซ๐ง๐ž๐ซโ€ฆ ๐š๐ง๐ ๐ฐ๐ž ๐ค๐ง๐จ๐ฐ ๐ญ๐ก๐ž ๐ฉ๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ๐ฎ๐ซ๐ž ๐ข๐ฌ ๐จ๐ง!

Take a quick break before hitting the books again. Bring your friends and enjoy a relaxed Jukebox hangout.

๐ŸŽ“๐’๐ญ๐ฎ๐๐ž๐ง๐ญ ๐’๐ฉ๐ž๐œ๐ข๐š๐ฅ: 20% Discount
Simply show your valid student card and get your discount.

โณ ๐•๐š๐ฅ๐ข๐ ๐ฎ๐ง๐ญ๐ข๐ฅ ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐‰๐ฎ๐ง๐ž ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ” ๐จ๐ง๐ฅ๐ฒ.

Perfect for that โ€œjust need to breathe for a momentโ€ break before the studying starts again.

โ˜Ž๏ธ 082 444 0692
๐Ÿ“ The Jukebox
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom

Die Koelte Tuin lifestyle centre - In the middle between the two entrances.

Tโ€™s & Cโ€™s apply.

ONTHOU VAN hierdie "Special " op 'n MAANDAG by The Jukebox!! TWEE Jukebox Burgers & Chips @ SLEGS R150!! ๐Ÿ”๐Ÿ”Ook beskikbaa...
25/05/2026

ONTHOU VAN hierdie "Special " op 'n MAANDAG by The Jukebox!! TWEE Jukebox Burgers & Chips @ SLEGS R150!! ๐Ÿ”๐Ÿ”

Ook beskikbaar vir wegneem op "WhatsApp en Kom haal" basis! ๐Ÿ“ž082 4440 692

๐Ÿ“ Die Koelte Tuin leefstylsentrum
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom. โ˜† Vind ons in die MIDDEL
tussen die twee ingange โ˜†

Het jy al ons heerlike Gourmet omelet probeer? ๐Ÿณ๐Ÿฅ“๐Ÿซ‘๐Ÿง€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ๐Ÿงก๐Ÿ“Vind ons in die hartjie van Die Koelte Tuin leefstylsentrum se t...
23/05/2026

Het jy al ons heerlike Gourmet omelet probeer? ๐Ÿณ๐Ÿฅ“๐Ÿซ‘๐Ÿง€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ๐Ÿงก

๐Ÿ“Vind ons in die hartjie van Die Koelte Tuin leefstylsentrum se terrein. Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom ๐ŸŒฟ

Vrydag is hier, en die naweek lรช voor.Kom kuier by The Jukebox saam met jou vriende of familie. Geniet iets lekker om te...
22/05/2026

Vrydag is hier, en die naweek lรช voor.

Kom kuier by The Jukebox saam met jou vriende of familie.

Geniet iets lekker om te eet, โ€™n koue drankie en โ€™n heerlike kuier in ons pragtige tuin.

Ons sien uit om jou die naweek te verwelkom.

โ˜Ž๏ธ 082 444 0692
๐Ÿ“ The Jukebox
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom

Die Koelte Tuin leefstylsentrum - In die middel tussen die twee ingange.

Tโ€™s & Cโ€™s apply.

Oppad Nampo toe? Maak jou eerste lekker stop by The Jukebox! ๐Ÿ”๐ŸŸ๐ŸฅคKom geniet iets heerlik om te eet, โ€™n koue milkshake en ...
19/05/2026

Oppad Nampo toe?

Maak jou eerste lekker stop by The Jukebox! ๐Ÿ”๐ŸŸ๐Ÿฅค

Kom geniet iets heerlik om te eet, โ€™n koue milkshake en โ€™n bietjie goeie vibes voordat jy weer die pad vat.

Come hungry, leave happy!

โ˜Ž๏ธ 082 444 0692
๐Ÿ“ The Jukebox
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom

Die Koelte Tuin leefstylsentrum - In die middel tussen die twee ingange.

Tโ€™s & Cโ€™s apply.

๐Ÿ‚ Dis altyd โ€™n goeie idee om by The Jukebox in te loerโ€ฆKom ontsnap vir โ€™n rukkie uit die gejaag van die dag en bederf jo...
19/05/2026

๐Ÿ‚ Dis altyd โ€™n goeie idee om by The Jukebox in te loerโ€ฆ

Kom ontsnap vir โ€™n rukkie uit die gejaag van die dag en bederf jouself met lekker kos, โ€™n rustige tuin-atmosfeer en daardie warm Jukebox-kuiergevoel.

Of jy lus is vir โ€™n vinnige happie, โ€™n rustige koffie-afspraak of sommer net iets lekker saam met iemand spesiaal โ€” jou tafel wag. ๐ŸŒฟโ˜•๐Ÿ”

โ˜Ž๏ธ 082 444 0692
๐Ÿ“ The Jukebox
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom

Die Koelte Tuin leefstylsentrum - In die middel tussen die twee ingange.

Tโ€™s & Cโ€™s apply.

Kom geniet hierdie "Special " op 'n MAANDAG by The Jukebox!! TWEE Jukebox Burgers & Chips @ SLEGS R150!! ๐Ÿ”๐Ÿ”Ook beskikbaa...
18/05/2026

Kom geniet hierdie "Special " op 'n MAANDAG by The Jukebox!! TWEE Jukebox Burgers & Chips @ SLEGS R150!! ๐Ÿ”๐Ÿ”

Ook beskikbaar vir wegneem op "WhatsApp en Kom haal" basis! ๐Ÿ“ž082 4440 692

๐Ÿ“ Die Koelte Tuin leefstylsentrum
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom. โ˜† Vind ons in die MIDDEL
tussen die twee ingange โ˜†

Address

Die Koelte Tuin Leefstylsentrum, 35 Parys Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+27824440692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Jukebox posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to The Jukebox:

Share