Roosmaryn Restaurant

Roosmaryn Restaurant Roosmaryn is 'n lieflike familie restaurant geleë in Potchefstroom. Kom kuier by ons 🌿 Alternative contact number - 079 509 7572
(1)

πŸŽ‰ KOMPETISIE TYD! 🎨🌿Ons span hierdie keer saam met Little Crafts - SA om een gelukkige gesinnetjie lekker te bederf!πŸ† WE...
27/06/2026

πŸŽ‰ KOMPETISIE TYD! 🎨🌿

Ons span hierdie keer saam met Little Crafts - SA om een gelukkige gesinnetjie lekker te bederf!

πŸ† WEN:

🎨 6 x Little Crafts Gips verfstelletjies
🌿 PLUS 'n Roosmaryn Restaurant-geskenkbewys ter waarde van R250!

Om in te skryf:

βœ… Like Little Crafts - SA se Facebook-blad.
βœ… Like hierdie plasing. Little Crafts - SA
βœ… Tag 2 vriende wat ook klein kunstenaars by die huis het.
βœ… Vertel ons in die kommentaar: Wat is jou kind se gunsteling kreatiewe aktiwiteit?

Dis al! πŸ˜„

By Roosmaryn glo ons die mooiste herinneringe word gemaak wanneer gesinne saam tyd spandeer – of dit nou om 'n tafel is, of met verf en kreatiwiteit by die huis. ❀️

πŸ“… Die wenner word op 13 Julie aangekondig.πŸ₯³

Dis skoolvakansie, en ons jong gaste is altyd welkom in ROOSMARYN se speelarea 😍πŸͺBring die kinders vir Chicken Strips, '...
26/06/2026

Dis skoolvakansie, en ons jong gaste is altyd welkom in ROOSMARYN se speelarea 😍πŸͺ

Bring die kinders vir Chicken Strips, 'n lekker Burger, Bubble Tea in verskeie geure of hul gunsteling MilkshakeπŸ₯€πŸ€©
Terwyl hulle speel in ons speelarea, kan jy rustig ontspan met β€˜n yskoue of warm ietsie. πŸ«ΆπŸ»πŸΉπŸ§‹

πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Familie "vibes", goeie kos, en die beste atmosfeer vir jonk en oud β€” dis Roosmaryn. 🌿

πŸ“Roosmaryn Restaurant
(Die Koelte Tuin)
Paryslaan 35
Potchefstroom

🍝 Pasta Donderdae by Roosmaryn! 🍝Maak Donderdae sommer maklik én lekker!Geniet enige 2 pasta's op ons spyskaart vir sleg...
25/06/2026

🍝 Pasta Donderdae by Roosmaryn! 🍝

Maak Donderdae sommer maklik Γ©n lekker!

Geniet enige 2 pasta's op ons spyskaart vir slegs R160. Bring jou gunsteling-mens saam en geniet 'n heerlike ete in ons rustige atmosfeer.

πŸ“ Sien jou by Roosmaryn!

🀍 Geurige kos. Goeie geselskap.

β˜• Niks klop 'n heerlike koppie koffie in 'n rustige atmosfeer nie.Kom ontspan by Roosmaryn en geniet goeie koffie, geuri...
25/06/2026

β˜• Niks klop 'n heerlike koppie koffie in 'n rustige atmosfeer nie.

Kom ontspan by Roosmaryn en geniet goeie koffie, geurige kos en nog beter geselskap. Ons sien uit daarna om jou te bederf!

🀍 Geurige kos. Goeie geselskap.

πŸ§‹βœ¨ Op soek na iets lekker?Ons "Bubble Tea's" is die perfekte kombinasie van verfrissende geure, yskoue genot en heerlike...
24/06/2026

πŸ§‹βœ¨ Op soek na iets lekker?

Ons "Bubble Tea's" is die perfekte kombinasie van verfrissende geure, yskoue genot en heerlike boba-pΓͺrels wat elke slukkie ekstra spesiaal maak.

🌿 Net R55 elk

Kom ontspan, kuier saam en geniet jou gunsteling Bubble Tea by Roosmaryn.

πŸ§‡βœ¨"WAFFLE WEDNESDAY" by Roosmaryn! βœ¨πŸ§‡Geniet enige van ons heerlike wafels teen 50% AFSLAG – net vir vandag! Van romerige...
24/06/2026

πŸ§‡βœ¨"WAFFLE WEDNESDAY" by Roosmaryn! βœ¨πŸ§‡

Geniet enige van ons heerlike wafels teen 50% AFSLAG – net vir vandag! Van romerige roomys tot sjokolade-lekkerte, elke happie is die perfekte bederf.

Kom kuier by ons, ontspan saam met goeie geselskap en maak jou Woensdag sommer 'n bietjie soeter. πŸ’πŸ«

πŸ“ Roosmaryn
πŸ’š Geurige kos. Goeie geselskap.

πŸ₯ͺ✨ "TOASTIE TWOSDAY" BY ROOSMARYN ✨πŸ₯€Hoekom net een geniet as jy twee kan kry? Kom geniet vandag ENIGE TWEE geroosterde t...
23/06/2026

πŸ₯ͺ✨ "TOASTIE TWOSDAY" BY ROOSMARYN ✨πŸ₯€

Hoekom net een geniet as jy twee kan kry?

Kom geniet vandag ENIGE TWEE geroosterde toebroodjies op ons spyskaart saam met ENIGE TWEE 300ml gaskoeldranke vir slegs R125!

Die perfekte verskoning om saam met 'n vriend te kuier, 'n lekker middagete te geniet of jouself te bederf.

⏰ Ons is oop tot 18:00!

Ons sien uit daarna om jou by Roosmaryn te verwelkom vir geurige kos en goeie geselskap! 🌿

πŸ”πŸ”₯ Die Roosmaryn Burger – 'n gunsteling op ons spyskaart!'n Sappige burger, bedek met  kaas en heerlike sous, bedien met...
22/06/2026

πŸ”πŸ”₯ Die Roosmaryn Burger – 'n gunsteling op ons spyskaart!

'n Sappige burger, bedek met kaas en heerlike sous, bedien met heerlike skyfies aan die kant. Perfek vir daardie dae wanneer net 'n regte burger sal doen.

Kom geniet een van ons gewildste geregte en proe self hoekom almal daarvan praat!

πŸ“ Roosmaryn – Geurige kos. Goeie geselskap.

πŸ³β˜• Begin jou dag die regte manier met ons Roosmaryntjie Ontbyt!Twee eiers, spek, cheese griller, chippies, tamatie en ro...
22/06/2026

πŸ³β˜• Begin jou dag die regte manier met ons Roosmaryntjie Ontbyt!

Twee eiers, spek, cheese griller, chippies, tamatie en roosterbrood – saam met 'n heerlike cappuccino vir slegs R70.

Perfek vir daardie koue oggende wanneer jy lus is vir iets lekker Γ©n vullend.

⏰ Ontbyt beskikbaar tot 12:00.

πŸ“ Roosmaryn – Geurige kos. Goeie geselskap.

Voordat Vadersdag verby is, wil ons net sΓͺ: dankie aan al die pa's. ❀️Dankie vir die harde werk, die ondersteuning, die ...
21/06/2026

Voordat Vadersdag verby is, wil ons net sΓͺ: dankie aan al die pa's. ❀️

Dankie vir die harde werk, die ondersteuning, die grappies (al lag julle soms alleen πŸ˜„) en die liefde wat julle elke dag wys.

Ons hoop julle was vandag lekker bederf en het die tyd saam met julle mense geniet.

🌿 Gelukkige Vadersdag van ons almal by Roosmaryn

Address

35 Parys Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+27822281816

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roosmaryn Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Roosmaryn Restaurant:

Share

Category