HunkyDory Shoppe

HunkyDory Shoppe Coffee shop, Light meals, Health, Shoe, Clothes, Decor, Tuisnywerheid, Geskenke, arts and crafters shop.
(1)

Tee en Tierlantynkies; Koffie & Kaggeltwakkies; Tuisnywerheid, Ougoed, Mooigoed, Lekkergoed en Gesondheids Produkte; Aerosoft, Aerowalk, Natural Steps; Angels, Savoy, klere en geskenke.

‘N wighakkie en gemaklike skoentjie.  Beskikbaar in pewter, rose gold, navy en swart.  Grootte 4 tot 8R498 Ursula 083490...
06/10/2026

‘N wighakkie en gemaklike skoentjie. Beskikbaar in pewter, rose gold, navy en swart.
Grootte 4 tot 8
R498 Ursula 0834908598
HunkyDory ShoppeNylstroom / ModimolleSpif PadstalNABOOMSPRUIT MENSE EN OMGEWING

Julle het gevra vir ‘n wit sandaal…. En ta-raaaaa hier is ons lang verwagte wit sandaaltjie.  Savoy is maar net kwalitei...
05/10/2026

Julle het gevra vir ‘n wit sandaal…. En ta-raaaaa hier is ons lang verwagte wit sandaaltjie.
Savoy is maar net kwaliteit!
HunkyDory ShoppeNylstroom / ModimolleSpif PadstalNABOOMSPRUIT MENSE EN OMGEWING grootte 4 tot 8
R545.00 Ursula 0834908598

Op hierdie lekker reẽndag vat my gedagtes my terug na ons Europa vakansie…. Ons was die spesifieke dag in Hallstatt in A...
29/09/2026

Op hierdie lekker reẽndag vat my gedagtes my terug na ons Europa vakansie…. Ons was die spesifieke dag in Hallstatt in Austria. Dit het begin reēn en dit het hierdie dorpie nog mooier gemaak. . Ekt my reēnjassie aangehad. By HunkyDory Shoppe het ons verskillende kleure beskikbaar.
Grootte small tot XL. Glo my ek dra myne nie net as dit reēn nie.

By HunkyDory Shoppe Nylstroom / ModimolleSpif PadstalNABOOMSPRUIT MENSE EN OMGEWING het ons hierdie gemaklike insteek sk...
29/09/2026

By HunkyDory Shoppe Nylstroom / ModimolleSpif PadstalNABOOMSPRUIT MENSE EN OMGEWING het ons hierdie gemaklike insteek skoentjie. In goud en in wit. R575
Grootte 4 tot 8

By HunkyDory Shoppe het ons hierdie pragtige netjiese skoentjie.  Veral nou met troues, aandfunksies en eindjaarfunksies...
28/09/2026

By HunkyDory Shoppe het ons hierdie pragtige netjiese skoentjie. Veral nou met troues, aandfunksies en eindjaarfunksies sal dit gepas wees. R565
Grootte 4 tot 8 Nylstroom / Modimolle Spif Padstal NABOOMSPRUIT MENSE EN OMGEWING

Vir die warm dae… ‘n lekker teetjie of ‘n smoothie.  Cherry en Hibiscus is HunkyDory Shoppe se gunsteling.  Caramel en v...
26/09/2026

Vir die warm dae… ‘n lekker teetjie of ‘n smoothie.
Cherry en Hibiscus is HunkyDory Shoppe se gunsteling.
Caramel en vanilla is een van ons kliēnte se gunstelinge. Vind jou gunsteling.
Ursula 0834908598

Dis die tyd van die jaar waar ons begin terug kyk en sien hoe geseēnd en dankbaar ons is.  By HunkyDory Shoppe Nylstroom...
25/09/2026

Dis die tyd van die jaar waar ons begin terug kyk en sien hoe geseēnd en dankbaar ons is.
By HunkyDory Shoppe Nylstroom / Modimolle staan ons gereed met net daardie ietsie klein wat jy kan koop om iemand spesiaals te bedank vir hulle rol in jou jaar sover. ‘N Sjokoladetjie het al baie harte warm gemaak.

Daars ‘n goeie gevoel in die lug…. Ons sien meer kinders kom kuier vir hulle ouers… ons hoor kinderstemme en ‘n gelag.  ...
25/09/2026

Daars ‘n goeie gevoel in die lug…. Ons sien meer kinders kom kuier vir hulle ouers… ons hoor kinderstemme en ‘n gelag.
Ag dis so lekker as ons die besoekers kry van die stad. Dankie dat julle kom koek eet en melkskommels drink. Dankie dat julle kom stoom afblaas in die bosveld. Mag julle bekommernisse agterbly en mag hoop, idees en planne saam julle huis toe gaan vir hierdie laaste stukkie van die jaar. Staan vas en druk deur. HunkyDory Shoppe Nylstroom / Modimolle en Spif Padstal groete.
Ursula 0834908598

Laaste nrs 1 x nr 3, 2 x nr 4 en 1 x nr 5.    Grenda .  R199HunkyDory ShoppeNylstroom / ModimolleSpif PadstalUrsula 0834...
24/09/2026

Laaste nrs 1 x nr 3, 2 x nr 4 en 1 x nr 5. Grenda . R199
HunkyDory ShoppeNylstroom / ModimolleSpif Padstal
Ursula 0834908598
Ons koerier graag

    uitverkoping.  Grootte 1 x nr 3, 2 x nr 4, 2 x nr 8.R199.00 HunkyDory ShoppeNylstroom / ModimolleSpif Padstal Ursula...
24/09/2026

uitverkoping.
Grootte 1 x nr 3, 2 x nr 4, 2 x nr 8.
R199.00 HunkyDory ShoppeNylstroom / ModimolleSpif Padstal Ursula 0834908598

Address

56 Thabo Mbeki Drive, Shop 1 Maranatha Building
Nylstroom
LIMPOPO

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27834908598

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HunkyDory Shoppe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category