Fynbos

Fynbos Welkom by Fynbos ๐ŸŒฟ
โ€™n Spesiale plek vir koffie, geskenke en dekor โ€” kom kuier, geniet en vind iets besonders. โ˜•๐ŸŽโœจ

๐ŸŒฟ โ€™n Bietjie hitte, baie geur! ๐ŸŒถ๏ธGee jou gunsteling geregte daardie ekstra kick met Darling Chilli Infused Olive Oil. ๐Ÿซ’โœจ...
09/09/2026

๐ŸŒฟ โ€™n Bietjie hitte, baie geur! ๐ŸŒถ๏ธ

Gee jou gunsteling geregte daardie ekstra kick met Darling Chilli Infused Olive Oil. ๐Ÿซ’โœจ

Perfek oor pizza, pasta, slaaie, geroosterde groente of sommer as โ€™n heerlike dip saam met vars brood.

๐ŸŒถ๏ธ Chilli infused
๐Ÿซ’ Extra Virgin Olive Oil
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Eg Suid-Afrikaans
๐Ÿ›๏ธ Nou beskikbaar by Fynbos

Kom loer gerus in en voeg โ€™n bietjie geur by jou kombuis! ๐ŸŒฟ

โ˜•๏ธ Krag af? Geen probleem nie! ๐ŸŒฟKom geniet โ€™n heerlike Klassieke Ontbyt by Fynbos terwyl die krag af is. ๐Ÿณ๐Ÿฅ“โ˜•๏ธOns sorg vi...
09/09/2026

โ˜•๏ธ Krag af? Geen probleem nie! ๐ŸŒฟ

Kom geniet โ€™n heerlike Klassieke Ontbyt by Fynbos terwyl die krag af is. ๐Ÿณ๐Ÿฅ“โ˜•๏ธ
Ons sorg vir die koffie, ontbyt en โ€™n rustige plekkie om die beurtkrag sommer lekkerder te maak. ๐Ÿค

Ons is oop โ€“ kom kuier! ๐ŸŒฟ

๐ŸŽ„โœจ Kersfees kom al hoe nader! โœจ๐ŸŽ„Moenie te lank wag om daardie perfekte geskenk te kry nie. ๐ŸŽ๐ŸคBy Fynbos het ons โ€™n pragti...
08/09/2026

๐ŸŽ„โœจ Kersfees kom al hoe nader! โœจ๐ŸŽ„

Moenie te lank wag om daardie perfekte geskenk te kry nie. ๐ŸŽ๐Ÿค
By Fynbos het ons โ€™n pragtige verskeidenheid unieke geskenke โ€“ iets besonders vir elke spesiale mens in jou lewe.

Kom loer gerus in en kry sommer vroeg-vroeg jou Kersinkopies gedoen. ๐ŸŒฟ๐ŸŽ

ShopLocal OndersteunPlaaslik Modimolle Kersinkopies ChristmasGifts GiftIdeas

๐ŸŒฟ NUUT OP DIE ONTBYTSPYSKAART BY FYNBOS ๐ŸŒฟBegin jou dag met iets besonders. ๐ŸคOns nuwe Open Sandwich โ€” savoury mince, heer...
08/09/2026

๐ŸŒฟ NUUT OP DIE ONTBYTSPYSKAART BY FYNBOS ๐ŸŒฟ

Begin jou dag met iets besonders. ๐Ÿค

Ons nuwe Open Sandwich โ€” savoury mince, heerlike melted cheese en โ€™n perfek poached egg bo-op. ๐Ÿณ๐Ÿง€

โ€™n Lekker, vullende ontbyt wat nรฉt reg is saam met jou gunsteling Fynbos-koffie. โ˜•๐ŸŒฟ

Kom kuier en ontdek jou nuwe ontbyt-gunsteling by Fynbos.

Fynbos | Koffie โ€ข Geskenke โ€ข Dekor

๐Ÿฆ– SPLINTERNuut by Fynbos! ๐Ÿฆ–Ons is sรณ opgewonde om ons splinternuwe Dino Doppies bekend te stel! ๐Ÿ’š๐Ÿฅคโ€™n Prettige, kleurvoll...
05/09/2026

๐Ÿฆ– SPLINTERNuut by Fynbos! ๐Ÿฆ–

Ons is sรณ opgewonde om ons splinternuwe Dino Doppies bekend te stel! ๐Ÿ’š๐Ÿฅค

โ€™n Prettige, kleurvolle drankie spesiaal vir ons klein Fynbos-maatjies โ€” want alles smaak mos net lekkerder met โ€™n bietjie DINO-magic! ๐Ÿฆ•โœจ

Kom kuier, bring die kleingoed en laat hulle hul eie Dino Doppie geniet terwyl Mamma en Pappa rustig koffie drink. โ˜•๐ŸŒฟ

๐Ÿ“ Nou beskikbaar net by Fynbos!

๐Ÿฆ–๐Ÿฅค ROARโ€ฆ wie kom eerste โ€™n Dino Doppie probeer?

๐ŸŒฟ NUUT BY FYNBOS | KLASSIEKE ONTBYT ๐ŸŒฟBegin jou dag op die lekkerste manier! โ˜•๐ŸณOns splinternuwe Klassieke Ontbyt is nou o...
05/09/2026

๐ŸŒฟ NUUT BY FYNBOS | KLASSIEKE ONTBYT ๐ŸŒฟ

Begin jou dag op die lekkerste manier! โ˜•๐Ÿณ

Ons splinternuwe Klassieke Ontbyt is nou op die spyskaart โ€” โ€™n heerlike bord vol gunstelinge, perfek saam met โ€™n vars koppie Fynbos-koffie. ๐Ÿค

Kom geniet โ€™n rustige oggend in ons tuin en bederf jouself met โ€™n behoorlike ontbyt.

๐Ÿ“ Fynbos | Modimolle
Ons sien jou vir ontbyt! ๐ŸŒฟโ˜•

Liewe RUAH-gemeenskap, LENTE IS HIER ๐ŸƒHoor jy hoe die oggendkoor alsaggies oor lente sing.Voel jy ook hoe elke dagbreek ...
01/09/2026

Liewe RUAH-gemeenskap, LENTE IS HIER ๐Ÿƒ

Hoor jy hoe die oggendkoor al
saggies oor lente sing.

Voel jy ook hoe elke dagbreek vir
ons nuwe hoop wil bring.

Ek smag na die warm son se beloftes
wat Hy vir ons leen.

Ek verlang na die weelderige
simfonie en dans in die reรซn.
โ€” Kosmossie*

โ€™n Nuwe seisoen. โ€™n Vars begin.
Die perfekte tyd om dinge โ€™n bietjie ligter en eenvoudiger te maakโ€ฆ

๐ŸŒธ โ€™n Nuwe seisoen. โ€™n Splinternuwe spyskaart. โ€™n Vars Fynbos-hoofstuk! ๐ŸŒธLente is hier, en by Fynbos vier ons dit met iet...
01/09/2026

๐ŸŒธ โ€™n Nuwe seisoen. โ€™n Splinternuwe spyskaart. โ€™n Vars Fynbos-hoofstuk! ๐ŸŒธ

Lente is hier, en by Fynbos vier ons dit met iets ekstra spesiaal โ€” ons splinternuwe spyskaart! ๐Ÿค

Nuwe geure, nuwe gunstelinge en natuurlik steeds daardie lekker Fynbos-gevoel wat julle ken en liefhet. ๐ŸŒฟโ˜•๏ธ

Kom kuier saam met ons, geniet die mooi lenteweer en ontdek jou nuwe gunsteling op ons spyskaart.

Nuwe seisoen. Nuwe spyskaart. Dieselfde warm Fynbos-hart. ๐ŸŒธ

Ons kan nie wag om julle te bederf nie! ๐Ÿฅ‚โœจ

125 Kerk Straat
Nylstroom

๐ŸŒธ Mร”RE IS โ€™N EKSTRA SPESIALE LENTEDAG BY FYNBOS! ๐ŸŒธOns kan nie wag om mรดre ons splinternuwe spyskaart bekend te stel nie!...
31/08/2026

๐ŸŒธ Mร”RE IS โ€™N EKSTRA SPESIALE LENTEDAG BY FYNBOS! ๐ŸŒธ

Ons kan nie wag om mรดre ons splinternuwe spyskaart bekend te stel nie! โ˜•๐ŸŒฟ

Nuwe geure, heerlike gunstelinge en sommer โ€™n paar lekker verrassings wag op julle. ๐Ÿ˜

โ˜• En omdat dit โ€™n spesiale dag is, kry jy met elke koffie wat bestel word โ€™n heerlike soet bederfie.

๐Ÿฆ• Vir ons klein Fynbos-maatjies is daar ook โ€™n GROOT verrassing op die kinderspyskaart! ๐Ÿคญโœจ

Kom vier die begin van Lente saam met ons, probeer iets nuuts en geniet โ€™n heerlike dag by Fynbos. ๐ŸŒธ

Ons sien julle mรดre! ๐Ÿค๐ŸŒฟ

FYNBOS | Koffie โ€ข Geskenke โ€ข Dekor

31/08/2026

Address

125 Kerk Straat
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27828784551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fynbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Fynbos:

Share

Category