Die Kuiergat

Call Directions

Die Kuiergat 🔥 Die Kuiergat 🔥
Lekker vibes. Live events. Legendary food.
🍔 Coastal bites + ice-cold drinks 🍻


Please drink responsibly 🔞

Vanand is vrydag aand en DJ Wes maak vir ons lekker musiek! Trek aan julle dans skoene en kom kuier saam! Happy Hour Spe...
30/10/2026

Vanand is vrydag aand en DJ Wes maak vir ons lekker musiek!

Trek aan julle dans skoene en kom kuier saam!

Happy Hour Specials beskikbaar vanaf 7pm tot 9pm!

Kom maak draai!

Dis Donderdag en ons het vanand Bingo! kom gryp n tafel en kom speel bietjie saam, Lekker specials beskikbaar van 19h to...
29/10/2026

Dis Donderdag en ons het vanand Bingo! kom gryp n tafel en kom speel bietjie saam, Lekker specials beskikbaar van 19h tot 21h. Moenie uitmis nie!

Vanand sing ons bietjie Karaoke by Die Kuiergat! Bring jou pelle on kom kuier en sing saam! Lekker specials is weer besk...
28/10/2026

Vanand sing ons bietjie Karaoke by Die Kuiergat!

Bring jou pelle on kom kuier en sing saam!

Lekker specials is weer beskikbaar!

Kom maak draai!

Kom kuier bietjie saam ons die die 7de November om 19:00 saam met Willem wat vir ons lekker live musiek speel! Die Vibe ...
27/10/2026

Kom kuier bietjie saam ons die die 7de November om 19:00 saam met Willem wat vir ons lekker live musiek speel! Die Vibe gaan lekker wees, die bier gaan koud wees, kom vir die musiek, bly vir die kuier! sien julle die 7de November!

Karaoke Sondag by die Kuiergat! Moet dit nie misloop nie, bring julle pelle en kom sing bietjie saam met ons!
25/10/2026

Karaoke Sondag by die Kuiergat! Moet dit nie misloop nie, bring julle pelle en kom sing bietjie saam met ons!

🏉🎧 SATERDAGAAND BY DIE KUIERGAT! 🎧🏉 🐂 Bulls vs Ulster – 13:45 🏉 Stormers vs Llabelli Scarlets – 16:00 🎧 DJ WES vanaf 20:...
24/10/2026

🏉🎧 SATERDAGAAND BY DIE KUIERGAT! 🎧🏉 🐂 Bulls vs Ulster – 13:45 🏉 Stormers vs Llabelli Scarlets – 16:00 🎧 DJ WES vanaf 20:00!
🍻 Awesome drankie specials 🍔 Kombuis sluit om 22:00
📍 91 Marsh Street, Mosselbaai Bring jou vriende, trek jou rugbytrui aan en kom geniet die lekker gees by Die Kuiergat! 🧡🏉🍻 Goeie rugby, goeie musiek en LEKKER VIBES! 🔥

🎤🔥 WOENSDAG IS KARAOKE-AAND BY DIE KUIERGAT! 🔥🎤 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, lekker te kuier en die midweek...
21/10/2026

🎤🔥 WOENSDAG IS KARAOKE-AAND BY DIE KUIERGAT! 🔥🎤 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, lekker te kuier en die midweek met ’n BANG af te skop! 🎶🍻 🎤 Karaoke begin: 19:00
🍹 Awesome drink specials!
🍔 Kombuis sluit: 20:00 📍 Die Kuiergat, 91 Marsh Street, Mosselbaai 🔥 Lekker musiek, lekker mense en GROOT KUIERGAT-VIBES! 🧡🖤

🎤🧡 SONDAG IS VIR KARAOKE BY DIE KUIERGAT! 🧡🎤 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, saam met jou vriende te kuier en ...
18/10/2026

🎤🧡 SONDAG IS VIR KARAOKE BY DIE KUIERGAT! 🧡🎤 Maak reg om jou gunsteling songs te sing, saam met jou vriende te kuier en die naweek op ’n lekker noot af te sluit! 🎶🔥 🍻 Awesome drink specials
🎤 Sunday Karaoke Night
⏰ Vanaf 19:00
🍽️ Kombuis sluit om 20:00 📍 91 Marsh Street, Mosselbaai Bring jou vriende, warm daai stembande op en kom maak saam met ons ’n jol! 😎🎶 Die Kuiergat — Good Food. Good Friends. Great Vibes! 🧡🖤

Address

91 Marsh Straat
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 22:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27767365778

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kuiergat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants