La Rouge Gasteplaas

Call Directions Website

La Rouge Gasteplaas Wedding Venue & Accommodation

Troues
Verjaarsdae
Doop
High Tea
Bacholerette Partytjies
Bacholer Partytjies
Korporatiewe Funksies
"Jy noem dit, ons doen dit"

𝗠𝗢𝗢𝗜 𝗦𝗢𝗘𝗞 𝗠𝗢𝗢𝗜...As jy 'n mooi belewenis beplan vir jou gaste, dan kort jy 'n mooi venue om jou droom 'n realiteit te ma...
27/10/2026

𝗠𝗢𝗢𝗜 𝗦𝗢𝗘𝗞 𝗠𝗢𝗢𝗜...
As jy 'n mooi belewenis beplan vir jou gaste, dan kort jy 'n mooi venue om jou droom 'n realiteit te maak!

By La Rouge Gasteplaas, weet ons elke detail maak vir jou saak, so gesels met ons, en maak daai jaareindfunksie presies wat jy wou hê....

Ons sê mos, mooi soek mooi...
082 207 4607

Crushed Olive Retreat @ La Rouge
24/10/2026

Crushed Olive Retreat @ La Rouge

𝗕𝗘𝗦𝗣𝗥𝗘𝗘𝗞 𝗝𝗢𝗨 𝗗𝗥𝗢𝗢𝗠 𝗧𝗥𝗢𝗨𝗘 . . .Jou troudag beteken baie... Jy droom al jou hele lewe van die rok, die blomme, die onthaal...
13/10/2026

𝗕𝗘𝗦𝗣𝗥𝗘𝗘𝗞 𝗝𝗢𝗨 𝗗𝗥𝗢𝗢𝗠 𝗧𝗥𝗢𝗨𝗘 . . .
Jou troudag beteken baie... Jy droom al jou hele lewe van die rok, die blomme, die onthaal, elke detail maak saak...

By La Rouge Gasteplaas, kom JOU geluk eerste. Ons is hier om jou sprokiesverhaal 'n realiteit te maak.

082 207 4607
www.larougegasteplaas.co.za

08/10/2026

𝗝𝗢𝗨 𝗙𝗨𝗡𝗞𝗦𝗜𝗘 𝗜𝗦 𝗢𝗡𝗦 𝗣𝗔𝗦𝗦𝗜𝗘!
Van veilings tot verlowingspartytjies, troues, konferensies en elke ding tussen in... By Boere Boss & La Rouge Gasteplaas het ons 'n plan vir jou!

Bespreek jou funksie by ons en weet JOU prentjie gaan 'n realiteit word!

Jy noem dit... Ons doen dit!

Skakel ons hier: 082 207 4607
Vind ons hier op Google Maps📍:
https://maps.app.goo.gl/phZY5iN4MzJ5Uc639

𝗪𝗛𝗜𝗦𝗞𝗬 𝗕𝗜𝗥𝗧𝗛𝗗𝗔𝗬 𝗣𝗔𝗥𝗧𝗬Ons kyk bietjie terug na 'n 40ste verjaarsdag wat so bietjie iets ANDERS was hier by La Rouge 😜 Die...
06/10/2026

𝗪𝗛𝗜𝗦𝗞𝗬 𝗕𝗜𝗥𝗧𝗛𝗗𝗔𝗬 𝗣𝗔𝗥𝗧𝗬
Ons kyk bietjie terug na 'n 40ste verjaarsdag wat so bietjie iets ANDERS was hier by La Rouge 😜
Die punt is... ons is hier om JOU prentjie te maak gebeur, so sorg dat jy jou funksie vandag nog bespreek, ons het 'n plan vir jou!

082 207 4607
www.larougegasteplaas.co.za

16/09/2026

𝗟𝗜𝗩𝗘 𝗠𝗨𝗦𝗜𝗘𝗞 @ 𝗕𝗢𝗘𝗥𝗘 𝗕𝗢𝗦𝗦!
Kom geniet 'n aand van uitstekende musiek by Boere Boss met die C&M Band!

• 2 Oktober 2026
• 18:00
• Top-klas "vibes"

Ons sien jou daar!

24/07/2026
Dit gaan groot pret wees!!! Moet dit nie misloop nie.
15/07/2026

Dit gaan groot pret wees!!! Moet dit nie misloop nie.

Top gehalte diens by Canopy Land!!!Besoek hulle gerus.
13/07/2026

Top gehalte diens by Canopy Land!!!
Besoek hulle gerus.

Address

Moqhaka
2016

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27822074607

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Rouge Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby restaurants