Boere Boss

Directions Website Contact the restaurant

Boere Boss Boere Boss is 'n HEERLIKE kuierplek op die R30 tussen Orkney en Bothaville in die Vrystaat! Kom maak 'n draai, jy het nog nooit so lekker gekuier nie!

27/10/2026

𝗠𝗢𝗢𝗜 𝗦𝗢𝗘𝗞 𝗠𝗢𝗢𝗜...
As jy 'n mooi belewenis beplan vir jou gaste, dan kort jy 'n mooi venue om jou droom 'n realiteit te maak!

By La Rouge Gasteplaas, weet ons elke detail maak vir jou saak, so gesels met ons, en maak daai jaareindfunksie presies wat jy wou hê....

Ons sê mos, mooi soek mooi...
082 207 4607

𝗢𝗡𝗦 𝗗𝗢𝗘𝗡 𝗥𝗜𝗕𝗦 𝗥𝗘𝗚!Jy het nog nie ribs beleef tot jy BOERE BOSS ribs geëet het nie!Lip-lek-lekker... jy gaan NIE spyt wee...
20/10/2026

𝗢𝗡𝗦 𝗗𝗢𝗘𝗡 𝗥𝗜𝗕𝗦 𝗥𝗘𝗚!
Jy het nog nie ribs beleef tot jy BOERE BOSS ribs geëet het nie!
Lip-lek-lekker... jy gaan NIE spyt wees nie!

Kom nou, doen die wyse ding en maak 'n draai...

Vind ons hier op Google Maps📍:
https://maps.app.goo.gl/phZY5iN4MzJ5Uc639

06/10/2026

𝗪𝗛𝗜𝗦𝗞𝗬 𝗕𝗜𝗥𝗧𝗛𝗗𝗔𝗬 𝗣𝗔𝗥𝗧𝗬
Ons kyk bietjie terug na 'n 40ste verjaarsdag wat so bietjie iets ANDERS was hier by La Rouge 😜
Die punt is... ons is hier om JOU prentjie te maak gebeur, so sorg dat jy jou funksie vandag nog bespreek, ons het 'n plan vir jou!

082 207 4607
www.larougegasteplaas.co.za

𝗩𝗔𝗞𝗔𝗡𝗦𝗜𝗘 + 𝗣𝗜𝗭𝗭𝗔 = 𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘𝗥 😋Wat kan nou beter wees as 'n lekker pizza EN daai heerlike gevoel van skoolvakansie? Kom geni...
30/09/2026

𝗩𝗔𝗞𝗔𝗡𝗦𝗜𝗘 + 𝗣𝗜𝗭𝗭𝗔 = 𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘𝗥 😋
Wat kan nou beter wees as 'n lekker pizza EN daai heerlike gevoel van skoolvakansie? Kom geniet 'n LEKKER pizza by Boere Boss en kry die jongspan bietjie uit die huis uit!

Kom nou... maak "memories" 😉

Vind ons hier op Google Maps📍:
https://maps.app.goo.gl/phZY5iN4MzJ5Uc639

𝗢𝗡𝗦 𝗩𝗘𝗥𝗦𝗧𝗔𝗔𝗡 𝗩𝗔𝗡 𝗩𝗟𝗘𝗜𝗦... 😉Kom vier Erfenisdag saam by Boere Boss waar ons sorg dat jou braai belewenis top-klas is!Moen...
23/09/2026

𝗢𝗡𝗦 𝗩𝗘𝗥𝗦𝗧𝗔𝗔𝗡 𝗩𝗔𝗡 𝗩𝗟𝗘𝗜𝗦... 😉
Kom vier Erfenisdag saam by Boere Boss waar ons sorg dat jou braai belewenis top-klas is!
Moenie sukkel by die huis nie, kom geniet 'n heerlike stukke vleis en 'n koue bier met vars plaaslug om jou afdag ekstra spesiaal te maak!

Wat van die kinders? Ons het super-lekker melkskommels, pizza en burgers wat enige besige lyf sal laat stil staan vir 'n oomblik!

Sien jou MORE!
Vind ons hier op Google Maps📍:
https://maps.app.goo.gl/phZY5iN4MzJ5Uc639

Boere Boss vir jou konferensie / jaareind funksie.Jy noem dit - Ons doen dit.
20/09/2026

Boere Boss vir jou konferensie / jaareind funksie.
Jy noem dit - Ons doen dit.

20/09/2026

𝗟𝗜𝗩𝗘 𝗠𝗨𝗦𝗜𝗘𝗞 @ 𝗕𝗢𝗘𝗥𝗘 𝗕𝗢𝗦𝗦!
Kom geniet 'n aand van uitstekende musiek by Boere Boss met die C&M Band!

• 2 Oktober 2026
• 18:00
• Top-klas "vibes"

Ons sien jou daar!

Agri Finance @ Boere Boss
20/09/2026

Agri Finance @ Boere Boss

Address

R30 Orkney/Bothaville
Orkney

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boere Boss posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Boere Boss:

Share

Category

Nearby restaurants