Jan Se Skuld

Call Directions Website Contact the restaurant

Jan Se Skuld Jan se Skuld is 'n Restaurant en Kroeg in Pretoria met heerlike kos, kinderspeelarea en live musiek. Owners: Johan Swift, Corrie Botha, Helga Botha
(757)

Jan se Musiek Fabriek is hier 🧠🎵 Elke Woensdagaand toets ons jou musiekkennis met ’n splinternuwe musiekvasvra. Hoe vinn...
04/11/2026

Jan se Musiek Fabriek is hier 🧠🎵 Elke Woensdagaand toets ons jou musiekkennis met ’n splinternuwe musiekvasvra. Hoe vinniger jy reg antwoord, hoe meer punte kry jy!

🏆 R500 se koopbewyse is op die spel!
📅 Elke Woensdag
⏰ 19:00
📍 Jan se Skuld, Montana

Maak jou span bymekaar, warm daai musiekvernuf op en kom wys wie se musiekkennis koning kraai!

04/11/2026

Ons grooot eisbein is vandag op special vir slegs R170 en word bedien met enige van jou gunsteling bykos en 'n Windhoek Draught! Beskikbaar van 11H00.


Dis Pensioenaris Dag by Jan.Pensioenarisse kan twee lekker ontbyt winskopies vandag tussen 9H00 en 11H00 kom geniet.Kry ...
04/11/2026

Dis Pensioenaris Dag by Jan.
Pensioenarisse kan twee lekker ontbyt winskopies vandag tussen 9H00 en 11H00 kom geniet.
Kry ons heerlike Strandloper ontbyt en ‘n gratis koffie vir R40 of ons smaaklike Stigters ontbyt en ‘n gratis koffie vir R60.
Ontbyt spesiale aanbieding slegs van toepassing op persone 60 en ouer, Woensdae van 9:00 tot 11:00

Jou kruisie vir die dag, ’n melkskommel vir die slag! 🗳️🥤Gaan trek jou kruisie en bring daarna die kinders na Jan se Sku...
03/11/2026

Jou kruisie vir die dag, ’n melkskommel vir die slag! 🗳️🥤

Gaan trek jou kruisie en bring daarna die kinders na Jan se Skuld vir ’n lekker melkskommel — propvol kleur, propvol geur! 🌈🍦

Die kleingoed speel, die grootmense ontspan en almal kuier lekker saam. 🧡💙

Wie in jou huis kies altyd die melkskommel? 😋

🌯NUUT by Jan! Sappige hoender, bros spek en romerige kaas, styf toegedraai in ’n sagte tortilla en perfek gerooster vir ...
03/11/2026

🌯NUUT by Jan! Sappige hoender, bros spek en romerige kaas, styf toegedraai in ’n sagte tortilla en perfek gerooster vir daardie goudbruin happie. Dis die soort kos wat jy stadig wil eet… maar nie kan nie!

03/11/2026

Onthou net.. as jy lekker kuier, is dit Jan Se Skuld!

Dis heerlike Hoender Dinsdag (en nou ook beskikbaar Vrydae)! Wie hou nou nie van 'n lekker schnitzel of hoenderrepies ni...
03/11/2026

Dis heerlike Hoender Dinsdag (en nou ook beskikbaar Vrydae)! Wie hou nou nie van 'n lekker schnitzel of hoenderrepies nie?
Kry vandag Jan se hoender schnitzel of ons hoenderrepies met een van Jan se tuisgemaakte s***e bedien met jou keuse van enige bykos en 'n Castle Lite of Lietsjie Brutal Fruit daarby vir ‘n R95.
Beskikbaar vanaf 11H00

Bring die kinders, bring die pelle, bring sommer almal… want by Jan is daar wit warm vermaak hierdie week!𝓦𝓸𝓮𝓷𝓼𝓭𝓪𝓰19h00J...
02/11/2026

Bring die kinders, bring die pelle, bring sommer almal… want by Jan is daar wit warm vermaak hierdie week!

𝓦𝓸𝓮𝓷𝓼𝓭𝓪𝓰
19h00
Jan Se Musiek Fabriek

𝓓𝓸𝓷𝓭𝓮𝓻𝓭𝓪𝓰
19h00
Quiz Night

𝓥𝓻𝔂𝓭𝓪𝓰
18h00
Cunning Brad Band

𝓢𝓪𝓽𝓮𝓻𝓭𝓪𝓰
13:40
Italië VS Springbokke

16h00
Loslit Dansorkes

𝓢𝓸𝓷𝓭𝓪𝓰
13h00
Gert & Modz

Kom ons wys wat gebeur wanneer ’n gemeenskap saamstaan❤️
02/11/2026

Kom ons wys wat gebeur wanneer ’n gemeenskap saamstaan❤️

❤️ Ons glo dat klein dade van goedhartigheid groot verskille kan maak. As jy iets het om te gee, bring dit gerus saam en help ons om hoop en ondersteuning te bring aan mense wat dit die nodigste het.

Address

545 Third Road
Montana
0151

Opening Hours

Monday 09:00 - 22:00
Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 09:00 - 22:00
Friday 09:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 22:00
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27712264976

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan Se Skuld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Jan Se Skuld:

Shortcuts

Share

Nearby restaurants