Afrifrans at Delectus Manor

Afrifrans at Delectus Manor Coffee shop /Restaurant with a South African feel and a touch of French flair and style!
(1)

Het jy al plek bespreek vir Vadersdag?
18/06/2026

Het jy al plek bespreek vir Vadersdag?

Ons neem besprekings vir Vadersdag...nog net n paar dae om te gaan!
17/06/2026

Ons neem besprekings vir Vadersdag...nog net n paar dae om te gaan!

Ons is more (16 Junie Vakansie dag) oop vanaf 9.00 tot 14.30πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡Ons gewilde ontbyt "special" is beskikbaar vanaf 9.00 ...
15/06/2026

Ons is more (16 Junie Vakansie dag) oop vanaf 9.00 tot 14.30
πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
Ons gewilde ontbyt "special" is beskikbaar vanaf 9.00 tot 11.30

1 week om te gaan....bederf vir Pa!
15/06/2026

1 week om te gaan....bederf vir Pa!

14/06/2026
1 week om te gaan voor  Vadersdag. Bespreek n heerlike kuier geleentheid saam met Pa.
12/06/2026

1 week om te gaan voor Vadersdag. Bespreek n heerlike kuier geleentheid saam met Pa.

Waar eet jy die heerlikste quiches....by AFRIFRANS! Vars gebak en smaaklik - jy sal nie beter kry nie.*Spek en Sampioen*...
11/06/2026

Waar eet jy die heerlikste quiches....by AFRIFRANS!
Vars gebak en smaaklik - jy sal nie beter kry nie.
*Spek en Sampioen
*Spinasie en Feta
*Aspersie en Kaas
*Hoender en Peppadew
Bg. word bedien met n heerlike kraakvars slaai of brosgebraaide skyfies vir NET R65.00

⏰9.00 - 16.00
πŸ“Œ Delectus Lifestyle Village
389 Dr vd Merwe straat Montana





Vandag is PENSIONARISDAG by Afrifrans. Ontvang 10% korting op jou rekening.Groot verskeidenheid HEERLIKE liplekker gereg...
10/06/2026

Vandag is PENSIONARISDAG by Afrifrans.
Ontvang 10% korting op jou rekening.
Groot verskeidenheid HEERLIKE liplekker geregte op ons spyskaart.
Ons is oop vanaf 9.00 tot 16.00

Laaste week om jou plek te bespreek vir die verfklas.Lindie art
01/06/2026

Laaste week om jou plek te bespreek vir die verfklas.
Lindie art

Kom ontdek die kunstenaar in jou.Lindie Braak van Lindie art gaan jou mooi touwys maak en help om n pragtige kunswerk te...
28/05/2026

Kom ontdek die kunstenaar in jou.
Lindie Braak van Lindie art gaan jou mooi touwys maak en help om n pragtige kunswerk te skep.
Die vorige geleenthede was n reuse sukses!
Bespreek gerus jou plek direk by Lindie.

Address

389 Drive Van Der Merwe Straat Montana
Pretoria

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrifrans at Delectus Manor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Afrifrans at Delectus Manor:

Share

Category