Laaiplek Hotel

Call Directions Website

Laaiplek Hotel The Laaiplek Hotel is situated in the harbour area overlooking the Berg River. Ware Weskus Waarde
(379)

03/11/2026

02/11/2026
30/10/2026

Akkedis tree hierdie 6de November op hier by Laaiplek Hotel - Onder Die Bome!🤩

Kom loer gerus in, koop n paar rondtes, braai n lekker vleisie en geniet lekker kop-skit musiek.😜

Sien julle daar!🍻

30/10/2026

Reinier van Rooyen tree op vandag by ons! 🤩 Moet dit nie mis nie!👏

Hier is soos altyd op elke Vrydag braai-pakke te koop en ander lekker goedjies! 🍻 Kom maak n draai. 🤩

❤️ ’N Klein gebaar kan ’n groot verskil maak! ❤️Hierdie November wil ons as gemeenskap hande vat om 9 kinders in ’n veil...
29/10/2026

❤️ ’N Klein gebaar kan ’n groot verskil maak! ❤️

Hierdie November wil ons as gemeenskap hande vat om 9 kinders in ’n veilige huis te help wat geen staatssteun ontvang nie. 🥹❤️

Enige skenking, al is dit net een item, kan ’n verskil maak. Kom ons wys hierdie kinders dat daar mense is wat omgee en dat hulle nie alleen is nie. 🫶🏻

Kom ons maak saam ’n verskil — want liefde wys in dade! ❤️

📍 Skenkings kan by Riviera Hotel of Laaiplek Hotel afgegee word. Ons kan dit ook kom optel!

📞 Anell: 071 104 0734 (Bel/WhatsApp)

🙏🏻 Deel asseblief hierdie boodskap — dalk is jy die rede waarom iemand anders help. ❤️ fans

23/10/2026

Ons wag vir julle! 🤩

N heerlike afskeid ontbyt wat Amawandle gehou het vir hul kollega Petro Lambrecht. Baie dankie vir julle ondersteuning e...
22/10/2026

N heerlike afskeid ontbyt wat Amawandle gehou het vir hul kollega Petro Lambrecht. Baie dankie vir julle ondersteuning en dat ons saam met julle die oggend kon geniet het. 🍾🥂

17/10/2026

Address

De Villiers Street
Laaiplek
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27227831116

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laaiplek Hotel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Nearby restaurants