ATKV-Hartenbos

Call Directions Website

ATKV-Hartenbos ATKV-Hartenbos lê op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, ongeveer 8 km van Mosselbaai en 40 km van George-lughawe.
(3239)

Sakpas-gesinsvakansies by die see is moontlik met ATKV-Hartenbos se verskillende akkommodasieopsies waar jy per eenheid en nie per persoon betaal nie. Voeg hierby ’n magdom aktiwiteite en ontspanningsgeriewe, ’n restaurant, kitskos-afdeling en geriefswinkel en jy het alles wat jou hart begeer. Ook die ideale basis vanwaar mens jou vakansie verder kan inkleur met besoeke aan talle toeriste-aantreklikhede in die omgewing. Met konferensiefasiliteite wat groepe van tot 1 000 persone kan huisves, is ATKV-Hartenbos die perfekte keuse vir ’n inspirerende konferensie. Semifinalis in die AA Travel Guide/American Express-akkommodasietoekennings vir die kategorie: Groot selfsorgoorde in Suid-Afrika.

Voorkeurbesprekings:  1 November 2026.  ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met gesinsvriendelike wegbreke by eni...
26/10/2026

Voorkeurbesprekings: 1 November 2026.

ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met gesinsvriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u, as ATKV-lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek.

Lede kan vanaf 1 November 2026 soos oudergewoonte hul besprekings vir die skoolvakansie in Desember 2027 maak.

Besprekings maak om 07h00 oop!

26/10/2026

Ons ondersteun ons land se jong entrepreneurs.

Hierdie jaar het ons, in samewerking met Albert van Wyk, die Maak my 'n Miljoenêr TV-reeks 'n werklikheid gemaak.

Kyk hierdie week saam met ons die tweede Uitdagings-episode van MAAK MY N MILJOENÊR.

Skakel vanaand in 26 Oktober om 19:00 op ViaTV kanaal 147 om ons jong Suid-Afrikaanse Hoërskool entrepreneurs te ontmoet.



22/10/2026
18/10/2026

📢 BELANGRIKE KENNISGEWING

Neem asseblief kennis dat ons telefoonlyne en internet tans buite werking is.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief en bedank julle vir die geduld en begrip.

16/10/2026

⛽️ ’n Wegbreek wat jou beursie ook laat glimlag! 🌊☀️

Beplan jou volgende wegbreek by ATKV-Oorde Hartenbos en kry ’n R500-brandstofkoopbewys van Engen Hartenbos wanneer jy vir twee nagte of langer in een van ons uitgesoekte 4-slaaprondawels bespreek! 🏡💙

Dis die perfekte geleentheid om ’n bietjie see, son en ontspanning in te pas – met ’n ekstra bederf vir die pad! 🚗

📅 Promosietydperk: 16 Oktober – 19 November 2026
🏡 Slegs op uitgesoekte 4-slaaprondawels
🌙 Minimum 2 nagte
👥 Beskikbaar vir lede en nie-lede
📌 Slegs inbelbesprekings

📞 Skakel ons by 044 601 7200 om jou wegbreek te bespreek!
🌐 www.hartenbos.co.za

ATKV-Hartenbos lê op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, ongeveer 8 km van Mosselbaai en 40 km van George-lughawe.

🌿 HIERDIE IS JOU TEKEN OM WEG TE KOM! 🌿Beplan ’n heerlike midweek-wegbreek na Hartenbos! 🏡☀️🎉 Kry 30% KORTING op ons 4-b...
15/10/2026

🌿 HIERDIE IS JOU TEKEN OM WEG TE KOM! 🌿

Beplan ’n heerlike midweek-wegbreek na Hartenbos! 🏡☀️

🎉 Kry 30% KORTING op ons 4-bed-eenhede gedurende Oktober & November!
📅 Geldig op midweek-besprekings
🌙 Minimum 2 nagte
👨‍👩‍👧‍👦 Lekker vir die hele gesin!

Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie — bespreek jou wegbreek vandag nog! 💙

📞 044 601 7200
🌐 hartenbos.co.za

Online bookings for members is as easy as ABC. Members can sign in with their membership number, view promotions and make a booking. If you’re still unsure of how the online bookings for members work, take a look at this video.

🏕️ ’N WEGKOMS WAG VIR JOU! 🌊☀️Beplan daardie langverwagte midweek-wegbreek in Hartenbos en geniet die vakansie-atmosfeer...
15/10/2026

🏕️ ’N WEGKOMS WAG VIR JOU! 🌊☀️

Beplan daardie langverwagte midweek-wegbreek in Hartenbos en geniet die vakansie-atmosfeer langs die see! 😍

🎉 30% KORTING op kampstaanplekke gedurende Oktober en November 2026.
📅 Midweek-besprekings
🌙 Minimum 2 nagte
✨ Inbel en aanlyn besprekings welkom!

Pak die tent, karavaan en sonskyn — Hartenbos roep! 🏕️💙

📞 044 601 7200
🌐 hartenbos.co.za

Online bookings for members is as easy as ABC. Members can sign in with their membership number, view promotions and make a booking. If you’re still unsure of how the online bookings for members work, take a look at this video.

08/10/2026

Word deel van ons span by ATKV-Hartenbos! 🌟

Ons is altyd op soek na passievolle mense om deel te word van ons wonderlike span.
Ons werf tans nuwe talent! Ontdek ons jongste vakatures en vind uit hoe jy deel kan word van die ATKV-familie.

ATKV-Hartenbos lê op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, ongeveer 8 km van Mosselbaai en 40 km van George-lughawe.

02/10/2026

🏕️ ’N OKTOBER-WEGKOMS WAG VIR JOU! 🌊☀️

Beplan daardie langverwagte midweek-wegbreek in Hartenbos en geniet die vakansie-atmosfeer langs die see! 😍

🎉 30% KORTING op kampstaanplekke gedurende Oktober
📅 Midweek-besprekings
🌙 Minimum 2 nagte
✨ Inbel en aanlyn besprekings welkom!

Pak die tent, karavaan en sonskyn — Hartenbos roep! 🏕️💙

📞 044 601 7200
🌐 hartenbos.co.za

ATKV-Hartenbos lê op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, ongeveer 8 km van Mosselbaai en 40 km van George-lughawe.

🌿 OKTOBER = HIERDIE IS JOU TEKEN OM WEG TE KOM! 🌿Beplan ’n heerlike midweek-wegbreek na Hartenbos! 🏡☀️🎉 Kry 30% KORTING ...
02/10/2026

🌿 OKTOBER = HIERDIE IS JOU TEKEN OM WEG TE KOM! 🌿

Beplan ’n heerlike midweek-wegbreek na Hartenbos! 🏡☀️

🎉 Kry 30% KORTING op ons 4-bed-eenhede gedurende Oktober!
📅 Geldig op midweek-besprekings
🌙 Minimum 2 nagte
👨‍👩‍👧‍👦 Lekker vir die hele gesin!

Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie — bespreek jou Oktober-wegbreek vandag nog! 💙

📞 044 601 7200
🌐 hartenbos.co.za

Lede kan met hul lidnommer aanteken, aanbiedings besigtig en besprekings afhandel. Indien jy nog onseker is oor hoe aanlyn besprekings vir lede werk, loer gerus na die video.

Address

Majuba Avenue
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby restaurants