Koffi Shoppi

Call Directions Contact the restaurant

Koffi Shoppi Koffi Shoppi - Wegneem- en tafel koffie met n seeuitsig. Premium Belgiese koffie, elke oggend vars gemaak.

Oop vanaf 06:00 — dieselfde plek, dieselfde goeie smaak.
📍 H/V Paardekraal & Majubastraat, Hartenbos ATKV

Alle Matriekulante
13/10/2026

Alle Matriekulante

Baie geluk!!!
18/09/2026

Baie geluk!!!

560 KG-TOUTREKSPAN - WÊRELDKAMPIOENE

Ons bars van trots op ons 560 kg-toutrekspan wat vandag as Proteas Suid-Afrika by die Junior Wêreldtoutrekkampioenskap verteenwoordig het en boonop in die finaal teen Duitsland die goue medalje verower het!!! Wel gedaan, manne!

🌧️ REËNAGTIG BUITE? DAN IS DIT MELKKOS-WEER! 😋🥣Daar’s niks lekkerder as ’n warm bakkie vars gemaakte Melkkos op ’n koue,...
03/09/2026

🌧️ REËNAGTIG BUITE? DAN IS DIT MELKKOS-WEER! 😋🥣

Daar’s niks lekkerder as ’n warm bakkie vars gemaakte Melkkos op ’n koue, nat dag nie!

Kom kruip uit die reën uit en kom geniet ’n bietjie trooskos soos Ouma s’n — warm, romerig en met daardie lekker kaneel bo-op.

☕ Lekker warm
🥣 Vol smaak
Vars gemaak met liefde

Reën buite? Geen probleem nie… ons maak die weer sommer lekker binne! 😄🌧️

📍 Mêt Jêm – langs Koffi Shoppi
ATKV Hartenbos, Kampterrein Blok F
h/v Paardekraal- en Majuba St.

01/09/2026
🌸🔥 DIS LENTE… MAAR BY KOFFI SHOPPI BRAND ONS NOG! 🔥🌸Dis Lentedag en almal praat van blomme, sonskyn en warmer weer… 🌷☀️M...
01/09/2026

🌸🔥 DIS LENTE… MAAR BY KOFFI SHOPPI BRAND ONS NOG! 🔥🌸

Dis Lentedag en almal praat van blomme, sonskyn en warmer weer… 🌷☀️

Maar ons by Koffi Shoppi sê:
“Lente of nie, ’n lekker vuurtjie is ’n lekker vuurtjie!” 😂🔥

As die weer nog ’n bietjie koud wil wees, gee ons hom sommer ’n warm welkom! 😎

Kom geniet ’n lekker koffie ☕, die vars lug 🌿 en natuurlik… ons is die enigste plek waar jy op Lentedag nog ’n vuur kan kry sonder dat iemand vra of dit winter is! 😂🔥

📍 Koffi Shoppi – waar lente én vuur hande vat!

🌸🔥☕

31/08/2026

☕ ’N GROOT DANKIE AAN ALMAL!

Baie dankie aan elkeen wat aansoek gedoen het om deel van die Koffi Shoppi-span te word. Ons waardeer die belangstelling, moeite en tyd wat julle ingesit het.

Ons is baie bly om te kan sê dat ons die regte persoon vir ons winkel gevind het! 🎉☕

Dankie dat julle Koffi Shoppi oorweeg het — ons wens elkeen van julle net die beste toe met julle toekomstige geleenthede.

Van die hele Koffi Shoppi-span — BAIE DANKIE! ☕

28/08/2026

☕ ONS IS OP SOEK NA ’N NUWE SPANLID! ☕

SLUIT AAN BY DIE KOFFI SHOPPI-SPAN!

Is jy vriendelik, hardwerkend en betroubaar? Hou jy daarvan om met mense te werk en uitstekende kliëntediens te lewer?

Koffi Shoppi in Hartenbos is op soek na ’n entoesiastiese en gemotiveerde persoon om by ons span aan te sluit.

✨ Ons soek iemand wat:
• Vriendelik en behulpsaam is
• Hardwerkend en betroubaar is
• Netjies en energiek is
• Goeie kliëntediens lewer
• Goed onder druk kan werk
• ’n Goeie spanspeler is
• Afrikaans én Engels magtig is
• Trots is op hul werk

☕ Ondervinding in koffie, kos of gasvryheid sal ’n voordeel wees, maar die regte gesindheid is vir ons baie belangrik!

📍 Bring jou CV persoonlik na Koffi Shoppi in Hartenbos.

Ons sien uit om van jou te hoor!
☕

🔥🌭 BOEREWORS ROLLE🌭🔥Kom kuier saam met ons op SATERDAG 15 AUGUSTUS 2026! 😋Vars, lekker en perfek vir ’n Saterdag! 🌭🔥☕Kom...
15/08/2026

🔥🌭 BOEREWORS ROLLE🌭🔥

Kom kuier saam met ons op SATERDAG 15 AUGUSTUS 2026! 😋

Vars, lekker en perfek vir ’n Saterdag! 🌭🔥☕
Kom geniet jou Boerewors Rolle by:

📍 Mèt Jêm / Koffi Shoppi
ATKV KAMPTERREIN BLOK F
h/v Paardekraal & Majuba St., Hartenbos

Bring jou familie en vriende saam — ons maak die vuur aan! 🔥

👉 Sien jou Saterdag!
🌭 Boerewors Rolle
☕ Koffi Shoppi
Mèt Jêm

Address

196 Majuba Street
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 06:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 17:30
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30
Saturday 06:00 - 17:30
Sunday 06:00 - 16:00

Telephone

+27818121053

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koffi Shoppi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Koffi Shoppi:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants