27/05/2026
Elke dag by Daily Bread Bakery is 'n herrinering van hoe geseënd ons is. Vir die geemeenskap en vir elke persoon wat al deur ons deur geloop het, Baie dankie!
Ons is geleë in die hartjie van Groot-Brakrivier en ons kan nie wag om jou te bedien nie.
Kom geniet iets lekker saam met ons. ☕✨
📍Die Ou Bakhuis Centre, 65 Langstraat, Bergsig, Groot-Brakrivier
🕒 Weeksdae: 6:30 AM – 5:00 PM | Saturdae: 6:30 AM – 1:00 PM