31/05/2026
☕️🥞 KOFFIE KUIER TYD BY CILLA'S! 🥞☕️
Begin jou oggend op die regte manier by Cilla’s in De Rust!
Bestel enige koffie tussen 09:00 en 10:00 en ontvang 'n heerlike kaneelsuiker pannekoek GRATIS saam met jou koffie. 😍
✨ Geldig tussen 09:00 en 10:00 soggens✨ Warm koffie✨ Vars kaneelsuiker pannekoek✨ Gesellige atmosfeer
Bring 'n vriend en kom geniet 'n lekker koffie-kuier!
📍 Cilla's Coffee Shop, De Rust📞 082 557 1757
Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!