02/11/2026
Net soos by die huis. 🥣🤎
Baby Beeste kan kies tussen Coco Pops, Froot Loops, Strawberry Rice Krispies of Original Rice Krispies, enige een vir slegs R45. 😍
En die beste deel? Dis ’n ELKE DAG SPECIAL!
Lekker eet vir die kleinspan, minder stress vir Ma & Pa. 😉
📍 Beest Melk, Boksburg
Where family feels @ home.