SKEMER

SKEMER Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from SKEMER, Restaurant, 13 Van der Merwe Street, Bethlehem.

18/09/2026

Sien ons jou vanaand by Skemer??

Nog ‘n laaste paar kaartjies beskikbaar. Moenie uit mis nie!!

Sien jou vanaand !!🔥🔥
15/09/2026

Sien jou vanaand !!🔥🔥

Dis weer tyd vir Karaoke en Quiz !!! Bring jou beste vocals en lekkerste mense. Lang tafels, koue biere en goeie gees.Si...
13/09/2026

Dis weer tyd vir Karaoke en Quiz !!!

Bring jou beste vocals en lekkerste mense. Lang tafels, koue biere en goeie gees.

Sien jou Dinsdag!!

Die finale toets is hier !!! Sien jou môreaand by Skemer vir die build up saam  John Buck🔥🔥
11/09/2026

Die finale toets is hier !!!

Sien jou môreaand by Skemer vir die build up saam John Buck🔥🔥

Nóg een vir die boeke wat voorlê die naweek. Ons bring die vibe kom geniet jy net die rugby. Kick-off: 17:10
03/09/2026

Nóg een vir die boeke wat voorlê die naweek. Ons bring die vibe kom geniet jy net die rugby.

Kick-off: 17:10

01/09/2026

50% SOLD OUT

Bespreek jou kaartjie vandag nog!!

📞0634497154
📞0824425172

🗓️Vrydag 18 September
🕥19:00
🎟️R180pp

30/08/2026

Dankie aan Springboks en Abel Knobel and Band 🔥

🏉💚💛🎤🎸
27/08/2026

🏉💚💛🎤🎸

As jy by die vorige show was, dan weet jy dat jy nie die een gaan mis nie! As jy die vorige een gemis het, vat ons woord...
25/08/2026

As jy by die vorige show was, dan weet jy dat jy nie die een gaan mis nie! As jy die vorige een gemis het, vat ons woord vir dit!

Die Bokke speel teen die All Blacks 17h00 en direk na die wedstryd skop Abel en die Band af! Die geeeees gaan hoog loop!

Address

13 Van Der Merwe Street
Bethlehem
9700

Opening Hours

Tuesday 12:00 - 00:00
Wednesday 12:00 - 00:00
Thursday 12:00 - 00:00
Friday 12:00 - 00:00
Saturday 12:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SKEMER posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category